03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

8 En daar was groot blydskap in daardie stad.

Sy boodskap is die eenvoud self en God bevestig daardie boodskap deur die

tekens wat daarop gevolg het. Dus jou evangelis bring ‘n goeie boodskap, jou

evangelis bring ‘n eenvoudige boodskap. Jou evangelis se boodskap moet altyd

bevestig word deur tekens en wonders. Dit is van die uiterste belang.

Die volgende punte wat u baie mooi aan moet dink, en wat baie van ons ‘n groot

fout mee maak, wonderwerke bekeer nie mense nie. As wonderwerke mense

moes bekeer, dan moes al die mense in die tyd van die Here Jesus bekeerd

gewees het. Maar baie van hulle was nie bekeerd nie. Wonderwerke bekeer nie

mense nie, maar wonderwerke trek mense om te kom luister na die woord

van God.

Alleen die Woord van God, in die krag van die Heilige Gees, wat ‘n

omskeppingswerk in ‘n mens doen.

Net die Woord en die Gees, dit bekeer, maar wonderwerke trek die mens.

Wonderwerke is jou getuigskrifte en dit is baie noodsaaklik.

Die Here Jesus het self gesê: “As julle dan nie vir My wil glo nie, glo My dan ter

wille van die werke”. En die mense het kom kyk na die werke wat die Here Jesus

gedoen het. Wonderwerke bekeer nie, maar trek mense om na die Woord van

God te luister. Dan kan jy vir hulle die Woord bring en dit is presies ook wat

Filippus vir hulle gedoen en vir hulle gesê het; hulle moet hulle tot die Here

bekeer en hulle moet hulle laat doop.

Markus 16:15-16;

15 En Hy het vir hulle gesê: Gaan die hele wêreld in en verkondig die

evangelie aan die ganse mensdom.

16 Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie, sal

veroordeel word.

Die mense word dus gered op die verkondiging van die evangelie van die Woord

van die Here.

Dieselfde met Matthéüs 28:19-20;

19 Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die

Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om

alles te onderhou wat Ek julle beveel het.

20 En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld.

Amen.

Ook Handelinge 8:8;

En daar was groot blydskap in daardie stad.

Nadat die mense die tekens gesien het was daar groot blydskap in die stad.

Handelinge 8:12;

Maar toe hulle Filippus geglo het, wat die evangelie aangaande die

koninkryk van God en die Naam van Jesus Christus verkondig het, is

hulle gedoop, manne sowel as vroue.

74

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!