03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

As ons Eségiël 38 en 39 neem, (lees die boekie “Rusland in Profesie”) hoe

haarfyn die Here deur Eségiël selfs Moskou en Tobolsk, Ros, Meseg en Tubal,

ensovoorts, se name genoem het, 3000jaar gelede.

Is Eségiël nie ‘n profeet nie? Die Here het sy raadsbesluit aan hom bekend

gemaak, ‘n persoon wat binne die raad van God staan. Vir elke geslag is daar ‘n

spesifieke doel van God, en om sy seën te ontvang moet jy binne daardie plan

beweeg, dit is die profeet se roeping om daardie plan te ontvou.

Vir elke geslag is daar iets wat God spesiaals doen. Toe die Here Jesus gebore

moes word, toe was daar alreeds voorsiening gemaak. ‘n Johannes die Doper

was voorsien, wat voor Hom sou uitgaan om sy koms en bediening bekend te

maak. Vir elke geslag kan jy dit so naspoor.

As jy die tyd neem waarin ons nou lewe, is daar magtige dinge wat voor die deur

staan. Daar is magtige openbaringe en dinge wat bekend gemaak moet word, en

dit is juis hierdie openbaring aangaande die liggaam van Christus, hierdie

herontdekking van die bedieninge van Christus. Die gawes van die Heilige Gees

moet terugkom in die kerk, ek glo God moet profete opwek, en Hy is besig om dit

te doen, die visie te openbaar, dat ons God se volk is, dat die Here ‘n spesiale

doel met sy volk het en dat die tyd aangebreek het vir die openbaring van wie die

ware Israel is, dat dit nou aan die lig gebring moes word.

Ek glo die Here het sy boodskappers, wat Hy daarvoor opwek en omdat daardie

boodskappers in die plan van God staan en die stem van God gehoor het, moet

hulle daardie stem bekend maak, want dit is ook die werk van ‘n profeet, net soos

dit was van die profete in daardie tyd.

Elke geslag het iets spesifieks wat in daardie geslag gaan gebeur en God sal niks

doen tensy hy dit eers bekend maak aan sy diensknegte, die profete nie.

Daarom, wees ook op die uitkyk daarvoor en bid daarvoor, dat die Here dit sal

vermenigvuldig en versterk.

1 Konings 17:1;

En Elía, die Tisbiet, uit Tisbe in Gílead, het vir Agab gesê: So waar as die

HERE, die God van Israel, leef, voor wie se aangesig ek staan, daar sal

geen dou of reën in hierdie jare wees nie, behalwe op my woord!

Wat sê Elía hier vir Agab, hy sê, “Sowaar as die God van Israel leef, voor wie se

aangesig ek staan,” is dit nie tipies soos die profeet behoort te wees nie? Hy sê,

“ek staan voor God se aangesig, daarom hoor ek sy stem”. Kan u ook sien die

outoriteit van die profeet, die krag van die profeet.

Dit is hoog tyd dat ons daarvoor moet begin bid, dat God se profete vir hulle tyd,

ook vir hierdie tyd, voor God sal staan en dan ook voor die volk en voor die

koning sal staan en sê, “so en so, spreek die Here!”. Elía het dit gedoen; “sowaar

as die God leef, voor wie ek staan!”

Jeremia 23:16,18,21-22;

16 So sê die HERE van die leërskare: Luister nie na die woorde van die

profete wat vir julle profeteer nie; hulle vervul julle met ydele verwagtinge;

gesigte uit hul eie hart verkondig hulle, nie uit die mond van die HERE nie.

62

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!