03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die goeie herder behoort die kudde so te voed en so op te pas dat die Here

Jesus vir hulle hierdie werklikheid sal wees, al sal hulle ook in die dal van

doodskaduwee gaan, dat hulle geen onheil sal vrees nie.

U sal met my saamstem, dit is geen menslike roeping hierdie nie, geen mens wat

maar kan sê: “Ek wil predikant word, pastoor, noem hom wat jy wil, ‘n mens kan

dit nie sê nie. God alleen kan so ‘n persoon roep en daarom moet ons bid, dat

die Here sulke bedieninge aan sy gemeente sal gee.

‘n Baie belangrike punt, wat deur baie mense misgekyk word en tog so eenvoudig

is; dit is baie noodsaaklik, daar is die herder, die skaapwagter met sy skape, (sien

dit in u gedagte). Kan ‘n herder geboorte gee aan ‘n skaap?. Nee, skape gee

geboorte aan skape, daardie lammetjie word uit die ooi gebore, nie uit die herder

nie, en dit is die groot fout wat mense maak. Neem nou die gemeente, die

dominee of pastoor, hy moet al die bekeerlinge aanbring, hy moet as 't ware die

bekeerlinge produseer, nee, daardie kudde moet so geleer word dat hulle sal

besef, dit is hulle wat geboorte moet gee, die herder sal hulle oppas. Die herder

sal hulle na groen weivelde lei. Ons weet self, hoe beter so ‘n dier gevoed word

hoe beter is dit vir sy vrugbaarheid, nie waar nie?, makliker is dit as die skape vet

en gelukkig is, rondspring in die groen weivelde om dan geboorte te gee aan

lammertjies.

Dit is ook so, as die gemeente reg gelei en gevoed is, sal hulle getuig en werk vir

die Here as ‘n gemeente. Hulle sal kom met hul lammers, dominee / pastoor,

hierdie een is vir die Here gewen. Dit is ‘n lammetjie, bring hom in die kudde in,

laat ons vir hom sorg en dat hy sy kos kry en so aan. Daar in die begin drink

daardie lammetjie nog, hy eet nog nie gras nie, hy drink nog aan daardie ooi,

daardie ooi gee vir hom kos, netso, die persoon wat daardie bekeerling vir die

Here gewen het, dit is sy bekeerling, hy moet vir hom sorg, hy moet hom groot

maak in die Here, hy moet hom die weg van die saligheid kan wys, hy moet die

essensiële dinge van die Christelike geloof, duidelik kan maak. Ook daardie

eerste spore op die weg na die ewigheid, moet hy vir hom kan wys.

Hy moet nie sê: “Ag nee, wag nou, ek sien jy stel belang, ek sal gou my predikant

/ pastoor gaan roep, hy sal vir jou wys hoe om gered te word. Dit is wat ons

gedoen het al die jare.

Dit is een van die redes waarom die kerk van die Here Jesus nie kan groei nie en

waarom hy in so ‘n toestand is. Dit is hierdie dinge wat moet regkom en ons het

nie meer baie tyd oor nie. Vir ‘n groot deel is dit ook die herder se skuld want die

herder het self nie geweet nie. Die herder het self nie sy kudde reg grootgemaak

nie. Die herder het self nie sy kudde na hierdie groen weivelde toe gelei nie en

die waters waar rus is en al hierdie dinge vir hulle gedoen nie. Baie van die

herders was nooit eers “herders” gewees nie. Wat ‘n agterstand het ons nie om

in te haal nie?. Hoe moet ons die Here nie vra om hierdie bediening in sy volheid

te herstel nie!

90

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!