03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Moenie dat dit u oorweldig nie, dit is God se roeping vir u en my, dat ons sal kom

tot daardie volwasse man, tot daardie “mate van die volle grootte van Christus”.

Die Engels sê; “to the full stature of Christ”.

Ons moet optree soos die Here Jesus opgetree het toe Hy op aarde was. Die

magte van die hel moet aan ons onderworpe wees, soos dit was aan die Here

Jesus, sodat ons waarlik kan sê, soos dit daar sê in Johannes se sendbrief; “soos

Hy is, so is ons in die wêreld.”

Moenie uself meer langer as ‘n armsalige, ellendeling, sondaar of dit noem nie.

Die duiwel kry lekker wanneer jy dit noem. Jy is dit nie meer nie, jy is

weergebore, jy is kind van God, jy is ‘n erfgenaam, jy is saam met Hom gesete

aan die regterhand van God. Ons woon in die hemelse geweste. Ons het

outoriteit, ons het seggenskap in die Here Jesus. Die Here het hierdie vyf gawes,

Hy het dit juis daar gestel dat Hy kragtig deur hulle sal werk om die gemeente, die

liggaam van Christus te bring en te voed en op te lei, hulle te wys wat hulle plek

is. Daarvoor het die Here hierdie bedieninge gestel en die Here is besig om dit te

doen.

Té lank is dit weggehou van die gelowige. Té lank was dit gesê: “nou pleeg jy

godslastering om te sê ek kan doen wat Jesus gedoen het”. Ek wil meer sê as

dit, u móet doen, ons móet doen, wat Jesus gedoen het. Dit is ons roeping. Dit is

die heerlikheid van God sodat ons waarlik sy broers en susters kan wees. Dat

ons waarlik been van sy been en vlees van sy vlees kan wees.

“totdat” (v. 13) hierdie bedieninge en gawes is aan die gemeente gegee totdat,

tot daardie dag en ons het dit nog nie bereik in die praktyk nie, daarom het ons

hierdie gawes vandag nog nodig. Hierdie gawes het verlore geraak gedurende

die Donker Middeleeue en die tye wat daartoe gelei het, net soos baie ander

waarhede. Die waarheid van die doop van die gelowige deur onderdompeling,

het verlore geraak. Die waarheid van goddelike genesing het ook verlore geraak,

so het die waarheid van die gawes van die Heilige Gees verlore geraak, so ook

het die waarheid van die bedieninge van die Heilige Gees, net so verlore geraak.

Maar, dankie Here, dit is weer besig om terug te keer!

Matthéüs 16:18; (sê die Here Jesus; “Ek sal My gemeente bou”)

En Ek sê vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my gemeente bou,

en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.

Bou, in hierdie gebou met al die lewende stene, gaan ons netnou sien, hy is

gebou op die fondament van die apostels en die profete en die Here Jesus

self is die hoeksteen daarvan. En ons is ingebou as ‘n lewende steen in

hierdie gebou.

Daarom sê hy ook in:

Efésiërs 5:25-27;

25 Manne, julle moet jul eie vroue liefhê, soos Christus ook die gemeente

liefgehad en Homself daarvoor oorgegee het

26 om dit te heilig, nadat Hy dit gereinig het met die waterbad deur die

woord,

34

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!