03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Lukas 10:9;

En maak die siekes gesond wat daarin is, en sê vir hulle: Die koninkryk

van God het naby julle gekom.

Handelinge 8:6;

En die skare het eendragtig ag gegee op die woorde van Filippus toe

hulle dit hoor en die tekens sien wat hy doen.

So, dit is die een uitstaande kenmerk van die evangelis.

Die mense het ag gegee op wat Filippus gesê het. Hoekom het hulle ag gegee?

Omdat hulle die tekens gesien het. Geen spesiale advertensie fratse was nodig

nie, die Goddelike krag en openbaring sal gou die skares trek.

Ek het hier ‘n nota gemaak van ‘n wonderlike getuienis wat ek jare gelede gehoor

het. Ek weet nie of u dit in u geslag al gehoor het nie maar daar was jare gelede

in Pinkster, ‘n broer Van Eyk. ‘n Man met ‘n magtige bediening van God, ‘n ware

evangelis. Ek het hom nooit ontmoet nie maar almal het van hom gepraat, van

die ou garde van Pinkster mense.

Eendag het die broer Van Eyk ‘n veldtog gehad in ‘n sekere plek, en die mense

het ook op dieselfde aand wat hy sy diens sou hou, ‘n groot boksgeveg

geadverteer. Die dorp was nie baie groot nie, so die mense sou of in daardie saal

van die boksgeveg gewees het, of in sy tent. Waar gaan hulle wees? Broer Van

Eyk het die middag vroeg ‘n groot optog gereël, hy en die gelowiges het deur die

dorpie gemarsjeer en die Here geloof en die Here geprys.

So in sy optog deur die dorpie, was daar ‘n paar mense, (ek weet nie hoe hulle sy

pad langs gekom het nie) wat baie siek was. In hierdie optog het die Here hulle

net so gesond gemaak. Daardie aand toe kanselleer hulle die boksgeveg. Daar

was niemand wat nie gekom het nie, almal was in sy tent. Loof die Here! Hulle sê

hy was ‘n merkwaardige persoon. Die Here Jesus was so ‘n werklikheid vir hom.

Sy lieflingskoortjie, sy kenwysie was altyd, (voordat hulle begin het, dan loop hy

op die platform en sing ) “ I walk with the King, Hallelujah”. Dan kan jy aan sy

houding en alles sien, die Here Jesus was hier by hom ingehaak. So werklik was

die Here by hom. As hy dan begin preek, dan volg die tekens en die wonders en

die mense stroom net uit om die Here aan te neem.

Nou ja, dank die Here, die krag van God in openbaring is sy advertensie.

(2) Die Woord:

Hy moet die Woord verkondig, in sy eenvoud maar in sy krag.

Weer sien ons dit in:

Handelinge 8:6, 5, 12.

6 En die skare het eendragtig ag gegee op die woorde van Filippus toe

hulle dit hoor en die tekens sien wat hy doen.

5 En Filippus het afgekom in ‘n stad van Samaría en Christus aan hulle

verkondig.

Toe gee hulle ag op die woorde. In die vorige vers, (vers 5), sê dit, hy het

Christus vir hulle gepreek.

79

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!