03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Maar u sal met my saamstem, hoeveel klem lê ons op die dissipelskap? Uit

hierdie basiese posisies van ons sal ons bedieningsgawes gebore word. So sal

ons Gawes van die Heilige Gees en die Vrug van die Heilige Gees ook groei.

Lukas 9:23-26; Lukas 14:25-35; Matthéüs 10:32-42.

(Ons kyk net na eersgenoemde, dan sal u die idee sien, die ander is almal in

dieselfde trant).

Lukas 9:23-26;

23 En Hy sê vir almal: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself

verloën en sy kruis elke dag opneem en My volg.

24 Want elkeen wat sy lewe wil red, sal dit verloor; maar elkeen wat sy lewe

om My ontwil verloor, hy sal dit red.

25 Wat baat dit ‘n mens tog as hy die hele wêreld win, maar homself verloor

of skade aandoen?

26 Want elkeen wat hom skaam vir My en my woorde, vir hom sal die Seun

van die mens Hom skaam wanneer Hy kom in sy heerlikheid en dié van

die Vader en van die heilige engele.

Dit is nuwe mense, want God het ‘n nuwe orde op aarde tot stand gebring toe die

Here Jesus kom sterwe het aan die kruis en opgestaan het en die Heilige Gees

vir ons gegee het.

Daardie was net by wyse van inleiding vir ons studie.

Die woord evangelis kom net drie keer in die Nuwe Testament voor.

Ons kyk eers na:

1) Handelinge 21:8;

En die volgende dag het ons, die geselskap van Paulus, vertrek en in

Cesaréa aangekom; en ons het ons intrek geneem in die huis van

Filippus, die evangelis, wat een van die sewe diakens was, en by hom

gebly.

2) Efésiërs 4:11;

En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as

evangeliste, ander as herders en leraars,

3) 2 Timótheüs 4:5;

Maar wees jy in alles nugter; ly verdrukking; doen die werk van ‘n

evangelis; vervul jou bediening.

Alhoewel die woord evangelis, die naamwoord, net drie keer as sulks in die hele

Nuwe Testament voorkom, kom die werkwoord, om te evangeliseer en al die

verwante woorde daaraan vyftig keer voor. Dit bewys vir jou hoe belangrik die

werk daarvan is wat gedoen moet word.

‘n Evangelis is iemand wat die goeie nuus vertel, want dit is wat die woord

evangelie beteken. Die “Gospel”, dit beteken goeie nuus. Die goeie nuus, dat so

lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat

elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.

Enigiets wat nie goeie nuus is nie, is nie evangelie nie.

70

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!