03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Kyk na Filémon self in:

Filémon 1:2;

En aan Appia, die geliefde suster, en aan Archíppus, ons medestryder, en

aan die gemeente wat in jou huis is:

Dit is in Filémon se huis.

Nou, vir my ‘n baie wonderlike ou versie omdat ek een keer ‘n wonderlike preek

daaroor gehoor het.

Dit is “die broeder Quartus” in:

Romeine 16:23;

(Ek dank die Here vir daardie preek wat ek gehoor het oor hom. Ek het gedag

toe die pastoor dit lees, wat gaan hy nou hieroor te sê hê. )

Gajus, my gasheer en ook van die hele gemeente, groet julle. Erástus,

die penningmeester van die stad, en die broeder Quartus groet julle.

Weet u wat was sy teks?

Sy teks was “die broeder Quartus”, en ek dag nou wat gaan hy daaroor sê, toe

wy hy uit oor ‘n broeder -- die broeder Quartus. Hoekom noem hy die broeder

Quartus? Daar was baie broers. Maar hoekom die broeder Quartus? Nou moet

u self ‘n bietjie dink. Ek gaan nie daardie preek herhaal nie, dit sal te lank neem.

Wat ‘n broeder, ‘n werklike broeder in ‘n gemeente kan beteken, wat ‘n broeder

vir ‘n leraar kan beteken. Hy vertel hoedat hy hartseer was en sy neerlae gely

het. Onthou net dit, ons is nog besig met die bedieninge. God het hulle in die

gemeente gestel, ook die helpers.

Dus, ook ‘n ware broeder is ‘n gawe van God in ‘n gemeente. Hoedat die

broeder hom partykeer geneem het en gesê het, ou pastoor, ek sien jy het ‘n

neerlaag gely. Kom laat ons saambid. Kom laat ek jou troos. Kom laat ek jou

bietjie êrens heen uitneem en laat staan ‘n bietjie waarmee jy nou besig is. Al

bring hy vir hom ook net ‘n klein botteltjie konfyt. Daar is niks waarde daarin nie,

maar net die liefde waarmee dit gegee word. Hy het dit nou maar net so genoem,

en bedagsaamheid... Hy sê, die broer was so bedagsaam in die fynste dingetjies,

dinge wat hy gemerk het, wat sy verstand en sy waarnemingsvermoë nie vir hom

sou kon gewys het nie. Net die Heilige Gees en die liefde natuurlik waarin alles

gewerk moet word.

Net om ‘n broeder te wees, net om ‘n suster te wees, in ‘n gemeente in die Here,

is ‘n gawe van God. Nou, ons kan almal broeders wees, ons kan almal susters

wees. Die Here kan vir ons daar stel, en u siel sal gevul word met vettigheid

wanneer u die bediening van die suster en van broeder uitvoer. Die hemel sal bly

wees, die gemeente sal gevoed word. Die broeder Quartus - - - -

Goed, ons gaan aan. Nou soos ek gesê het, soos hierdie leraar dit ook sê,

waarvan ek in sy boek gelees het en wat dit vir my lyk, waar kan wees: Hy sê

hulle was heel moontlik, en dit was hierdie mense wat die gemeentes in hulle huis

gehad het, hulle was heel moontlik onder die meer gegoede lidmate.

Dit bring ons dan nou by die volgende bediening.

137

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!