03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

En Joses wie sy bynaam onder die apostels Bárnabas was -- wat as dit

vertaal word, beteken seun van vertroosting -- ‘n Leviet, van geboorte uit

Ciprus,

Ek sien hierdie Joses. Die Here het vir hom so ‘n wonderlike gawe gegee van

vermaning, dat hy so ‘n heilsame uitwerking gehad het op sy mede-broers en

susters dat hulle hom toe verdoop het na Bárnabas. So, hierdie Joses, as hy by

my kom, wanneer hy met my klaar is, is ek sommer vertroos. Ek voel sommer

weer lekker. Sy naam is nou Bárnabas. Sy naam is nou seun van vertroosting

Dink u nie dit sal goed wees as ons so ‘n naam kry nie?.

Ek is so bly, u weet, kyk God se woord, as hy vir ons so oopgemaak word, dank

ek die Here vir ‘n Bybel Studie; daarom dank ek die Here vir ‘n lering uit sy woord.

Kyk, lering uit sy woord maak tog God se woord oop. Die Bybel sê; “geloof kom

deur die gehoor, en gehoor deur die woord van God”.

Nou, as ek hierdie dinge hoor, dit is God se woord, dan wek dit by my ‘n begeerte

op. Ek wil sommer graag nou Bárnabas wees. Die Here het nou ‘n begeerte by

my opgewek. Ek het sommer ‘n lekker gevoel hier in my hart toe ek dit nou so sê.

As ek by iemand was en ek weet, as ek van hom weggaan, het ek hom sommer

vertroos. Daar is sommer weer ‘n lig in die oë. Daar is sommer weer nuwe moed

om op te staan en deur die genade van die Here kon ek dit vir daardie een doen.

Ek is sommer lus daarvoor, noudat ek dit weer gehoor het. Net so met baie van

die ander dinge. Nadat ons dit gehoor het, kan ons nou daarna strewe.

As u hierdie Bybel Studie sou neem, ek weet nou nie of ek ‘n fout maak nie, maar

ek dink daar is baie van hierdie dinge wat u nooit aan gedink het soos ek dit nou

vir u gestel het nie. Baie van die dinge wat u nooit só van gehoor het nie, dan

sou u ook nooit daarvoor gestreef het nie, want u weet nie daarvan nie. Maar nou

weet u daarvan, nou is daar geloof by u opgewek, nou is daar ‘n begeerte by u

opgewek om dit te hê. Daarom glo ek dat die Here vir u dan nou bevoordeel het

deur hierdie Bybel Studie. So word die liggaam van Christus dan gebou.

Daar is geen vaste reëls of kompartemente in hierdie dinge nie. Hulle is dikwels

met mekaar vermeng -- die vermaner, die bediening en die uitdeler. Soos ek

netnou gesê het; die gemeente in jou huis. Die persoon wat jy na toe gaan, die

Here het nou van jou ‘n uitdeler gemaak, vir daardie oomblik. Die Here het vir jou

iemand se behoefte geopenbaar en omdat jy in die gebed en in die Gees was,

het die Here dit vir jou gewys. Nou kom jy by daardie persoon, maar nou het die

Here sommer vir jou ‘n ander wonderlike deur oopgemaak dat jy sommer lering

kan bring.

Is dit Salomo wat sê, êrens in die Spreuke: hy sê; “‘n geskenk maak die hart oop”

of iets van die aard. Dit is waar, jy kry ‘n wonderlike geleentheid. So is die dinge

baiekeer met mekaar gemeng en smelt die een in die ander. Soos byvoorbeeld

nou Bárnabas is nie al wat hy was nie, hy was nie net ‘n seun van vertroosting

nie, hy het baie ander wonderlike dinge ook gehad.

143

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!