03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

God. U moet uself voorberei. Ek praat nou nie net met u wat in hierdie kringetjie

is nie, ek praat ook met die wat na die band luister. Dit is hoe God werk.

Kyk na: Romeine 10:17;

Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God.

In die vorige gedeelte het ons gelees, “hoe sal hulle dan hoor as daar nie iemand

is wat vir hulle preek nie. Hoe sal iemand vir hulle preek as daar nie iemand is

wat hom stuur nie?” Dit is hoe die Woord uitgaan. Wanneer die Woord dan

uitgaan, dan kom die geloof.

Neem nou byvoorbeeld hierdie studie, u wat in hierdie kring is en ook u wat na

hierdie band luister. Die Woord is nou besig om uit te gaan. Ek is besig om met

u die bediening van die evangelis te behandel. Nou hoor u die woord, ons lees

die verskillende tekste en ons beskou dit. Daardie Woord kan nou by u die geloof

wek. Die geloof, deur die Woord, kan dit nou in u wakker maak wat God vir u het.

Maar u moet nou nie slordig wees daaromtrent nie. U moet dit voor oë hou, en u

moet daaroor bid. Die geloof, die Woord en die Gees van God, sal self in u

verwek, wat God in u wil opwek. Ek hoop u verstaan dit.

As u nooit byvoorbeeld gehoor het van die bediening van die evangelis nie, sal u

dit heel moontlik dalk nie eens begeer het nie. U sal miskien dalk nie eens

daaraan gedink het nie. Maar dit wat u nou sover al gehoor het, ek dink, ek hoop

ten minste so, dat die Here my gehelp het, dat verskeie van die gedagtes wat ek

al sover met u gedeel het, u hart bekoor het en u laat bly voel het om te sien wat

‘n evangelis is, en hoe wonderlik dit is. Mag dit wat u nog verder sal hoor, u ook

nog verder stig.

‘n Ware bedieningsgawe van Christus sal altyd sy eie geleentheid vind. Ek wil dit

weer vir u herhaal. ‘n Ware bedieningsgawe, (onthou die evangelis is een van die

vyf bedieningsgawes wat ek met u behandel), ‘n ware bedieningsgawe van

Christus sal altyd sy eie geleentheid vind. Wanneer die Here vir u die bediening

van die evangelis gee en u bly gehoorsaam aan die Here en u bly in die Gees, en

naby aan die Here, sal die Here daardie pad vir u oopmaak. Die Here sal u

uitstoot en u sal nie anders kan nie. U moet net mooi luister na die stem van God

en u oë oophou vir die wink van Sy hand.

Ons volgende gedagte:-

Die kentekens van die ware evangelis.

(1) Wonderwerke van genesing:

Daar sal so bietjie herhaling hierin voorkom, maar u moet maar net daarmee

geduldig wees. Dit sal vir u net help en nie hinder nie. Ons het gesê sy

advertensie is bonatuurlik. Hy het nie advertensie fratse nodig nie.

Die wonderwerke van genesing is ‘n prominente, ‘n uitstaande kenmerk van sy

bediening. Daarom word dit so verstaan.

Kom ons kyk na waar Jesus self sy dissipels uitgestuur het. Hy het vir hulle gesê:

78

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!