03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

22 en die siele van die dissipels versterk en hulle vermaan om in die geloof

te bly deur te sê: Ons moet deur baie verdrukkinge in die koninkryk van

God ingaan.

23 En hulle het in elke gemeente vir hulle ouderlinge gekies, en hulle, ná

gebed en vas, opgedra aan die Here in wie hulle geglo het.

Handelinge 15:35-36;

35 En Paulus en Bárnabas het in Antiochíë gebly en, saam met nog baie

ander, onderrig gegee en die blye boodskap van die woord van die Here

verkondig.

36 En ‘n paar dae daarna het Paulus vir Bárnabas gesê: Laat ons terug gaan

en ons broeders besoek in al die stede waarin ons die woord van die

Here verkondig het, om te sien hoe dit met hulle gaan.

Handelinge 20:20;

20 hoe ek niks agtergehou het van wat nuttig is nie, om dit aan julle te

verkondig en julle te onderrig in die openbaar en in julle huise,

Paulus het hulle onderrig in die openbaar en in hulle huise.

Kolossense 2:7;

7 gewortel en opgebou in Hom en bevestig in die geloof, soos julle geleer

is, terwyl julle daarin oorvloedig is in danksegging.

Dit behoort van elke gemeente gesê te word, dat hulle daarin geleer is. Elke kind

van God behoort geleer te word. Daarvoor het jy jou leraar nodig.

2 Thessalonicense 2:15;

15 So dan, broeders, staan vas en hou julle aan die voorskrifte wat julle

geleer is óf deur ‘n woord óf deur ‘n brief van ons.

Die voorskrifte wat julle geleer is.

Titus 1:9;

9 een wat vashou aan die betroubare woord wat volgens die leer is, sodat

hy in staat kan wees om met die gesonde leer te vermaan sowel as om

die teësprekers te weerlê.

1 Timótheüs 6:2;

2 En die wat gelowige here het, moet hulle nie verag omdat hulle broeders

is nie, maar moet hulle des te meer dien, omdat hulle wat die weldade

ontvang, gelowiges en geliefdes is. Leer hierdie dinge en wek daartoe

op.

Kan u sien hoe gesteld hulle in die eerste kerk was omtrent die lering?

Kom ons kyk na ‘n paar tekse in die bediening van ons Here Jesus, om net te kyk

hoe gesteld Hy was op die lering.

Matthéüs 7:29;

29 want Hy het hulle geleer soos een wat gesag het, en nie soos die

skrifgeleerdes nie.

Markus 10:1;

1 EN Hy het opgestaan en daarvandaan deur die oorkant van die Jordaan

na die gebied van Judéa gegaan; en weer het ‘n skare by Hom vergader;

en soos Hy gewoond was, het Hy hulle weer geleer.

118

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!