03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

gehoor het, die modernisme, wat byvoorbeeld vir jou sal sê: “kyk hierdie gawe

van goddelike genesing:- wat dit beteken is, dat die Here vir ons slim dokters

gegee het”. Ons kan die Here bid dat die Here daardie medisyne sal seën, dat

die Here daardie hande sal seën wanneer hy ‘n operasie uitvoer.

Die tale; ons kan die Here bid dat Hy ons meer mense sal gee wat ‘n gawe het

om tale te bestudeer en vir ons die Bybel te vertaal, dat die Here dus daardie

gawes sal heilig. Ek dank die Here vir die slim mense dat hulle ons Bybels vir

ons kan vertaal. Ek dank die Here, ek glo dat Hy het hulle daarin geseën. Ek

dank die Here vir slim dokters. Maar, geliefdes, dit is nie die bonatuurlike gawes

nie. Dit is nie die bonatuurlike gawe van gesondmaking nie. Dit is nie die

bonatuurlike gawe van allerhande tale nie.

Nou, net so met helpers wat ek nou na toe wil kom. Daar is mense met

wonderlike talente. Jy het baie wonderlike mense in ‘n gemeente, wat jy die Here

voor moet dank. Ons behoort ons talente meer aan die Here te wy, dit is reg

genoeg. Ons moet die Here vra om vir ons meer na vore te laat kom, wat dit

betref. Maar dit is nie bonatuurlik nie. Dit is natuurlike gawes wat ek aan die

Here toewy wat baie goed is.

Maar daar is die kwessie van:-

‘n Bonatuurlike gawe van ‘n helper.

‘n Bonatuurlike gawe van uitdelers.

‘n Bonatuurlike gawe van vermaners en vertroosters.

Ek wil hê dat ons dieper moet sien, sodat u ook u plek in die gemeente sal sien,

dat u sal sien watter plek die Heilige Gees daarin het. Onthou dit is nog alles in

die Heilige Gees, die bedieningsgawes van die Here Jesus. (Ek hoop nou net nie

ek verloor u êrens nie, want ek loop nou dinge vooruit). Neem nou byvoorbeeld

‘n vermaner, daar is mense met wonderlike wysheid en wonderlike takt, en sê

nou ‘n sekere broer of suster moet nou vermaan word. Daar is party mense wat

van nature meer wys is as andere.

Maar nou kom die Heilige Gees, en Hy gee vir jou ‘n openbaring, Hy gee vir jou

die woorde, dat as jy met daardie broer of suster praat, dat jy hulle moet vermaan

in liefde. Onthou, met die idee nie om af te druk nie, maar om op te rig, om op te

tel. Dat, nadat jy met daardie persoon klaar is, dat dit miskien jy was wat dit vir

daardie oomblik en vir daardie moment beter gedoen het as die pastoor. So werk

die Here.

Dat die liggaam nie onaktief is nie, en dat die liggaam nie voel, “ag nou wat, ek is

niks werd nie”. Sodat elkeen in die liggaam ingestel sal wees op die Here, en dat

u sulke wonderlike ondervindinge van God sal hê, wat jouself sal bou. Dat jy sal

weet, dat toe ek met daardie persoon gepraat en klaar gebid het, dat die woorde

wat ek gesê het, nie uit my verstand gekom het nie. Dit het van God gekom. Die

gemeente was gestig en die gemeente was gebou. Dieselfde met helpers. Ons

131

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!