03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

aan die gemeente, die gawes, die vrugte en die bedieninge in al hulle krag en in

al hulle glorie”. Sit dit op u gebedslys, bid daarvoor, dank die Here daarvoor want

Hy het dit belowe. Hierdie herstel is deel van God se belofte vir hierdie dae

waarin ons lewe.

Matthéüs 16:18; (die baie lieflike ou teksie wat ons seker al uit ons hoof uit kan

opsê.)

En Ek sê ook vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek My gemeente

bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.

Die draak sal sekerlik sy uiterste doen om die gemeente in te sluk in hierdie dae,

maar hy sal dit nie oorweldig nie.

Efésiërs 5:25-27;

25 Manne, julle moet jul eie vroue liefhê, soos Christus ook die gemeente

liefgehad het en Homself daarvoor oorgegee het

26 om dit te heilig, nadat Hy dit gereinig het met die waterbad deur die

woord,

27 sodat Hy die gemeente voor Hom kon stel, verheerlik, sonder vlek of

rimpel of iets dergeliks; maar dat dit heilig en sonder gebrek sou wees.

Kan u sien?

Dit is die roeping en dit is die plan van God. Gaan enige mag uit die hel dit nie

laat gebeur nie? Nooit! Prys die Here! Daarom, moenie vrees nie, moenie kyk

na die magte wat daarteen opgestel sal word nie. Dit is God se orde vir hierdie

dae dwarsdeur die Christelike Dispensasie. Maar in hierdie laaste dae is dit God

se orde en as ek dit amper vir u so kan stel, as ek mag, dit is die redding van die

wêreld. Ek glo die Here is besig om hierdie gemeente vir Hom op te bou. Die

Gawes, die Vrug en die Bedieninge te herstel om aan hierdie wêreld ‘n laaste

geleentheid te gee, om die krag en die heerlikheid van God te sien voor die groot

en deurlugtige dag van die Here.

Die boek Openbaring sê dat die wat skoon is sal skoner word, die wat vuil is,

vuiler word. Dit beteken maar net weer die skeiding van die skape en die bokke.

Dit is nie daardie finale skeiding met die koms van die Here nie. Dit sal nie

sommer net eensklaps wees nie, dit is besig om te gebeur en die Here gaan sy

gemeente herstel in sy volheid sodat die skape, die Here se skape, sy stem kan

hoor. Dat die gemeente sy stem hoorbaar gaan maak op aarde vir ‘n laaste keer

in hierdie laaste geslag. Ek is baie opgewonde hieroor in my hart.

Loof die Here!

Ons kan dit alreeds sien gebeur en die Here het alreeds baie van hierdie

bedieninge al in werking. In ons dae het jy dit nog net nie mooi agtergekom nie

want ons het net nog nie die oog daarvoor gehad nie. U moet mooi kyk, hierdie

bedieninge is besig om te ontwikkel voor ons oë. Die Here is besig om sy

diensknegte en diensmaagde uit te stuur en hierdie bedieninge uit te voer. Dit sal

net al meer en meer in die oog kom en na vore kom. Daar is weer ‘n terugkeer

van die bonatuurlike in die gemeente. Dank die Here vir die mate wat ons dit

selfs in ons eie gemeente het. Ons weet dat ons kan sê: “nie omdat ons dit

9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!