03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

ediening kan gee aan ‘n mens. Laat ons die Here daarvoor bid en laat ons die

Here daarvoor prys, wanneer ons dit in werking sien.

Maar, die evangelis, alhoewel hy ‘n individualis is en op sy eie beweeg, moet u

nou glad nie dink hy is onafhanklik van ander nie. Moet nou glad nie dink, wel al

wat ons nou nodig het is net ‘n evangelis nie. Nee, daarom gee die Here die vyf

bedieninge, die een vul die ander aan.

Kyk na: Handelinge 8:14;

En toe die apostels in Jerusalem hoor dat Samaría die woord van God

aangeneem het, het hulle Petrus en Johannes na hulle gestuur.

Filippus het tekens en wonders laat plaasvind, hy het mense se harte geroer tot

oorgawe maar hulle het nie die Heilige Gees ontvang nie. Dit was Petrus en

Johannes wat nodig was om vir hulle te bid om die Heilige Gees te ontvang. Ek

glo die Here het dit spesiaal toegelaat, dat dit vir ons so geboekstaaf moes word.

Dit is vir my vol van groot betekenis.

Die verskillende bedieninge is onderling afhanklik van mekaar. Nadat Filippus

daardie mense tot oorgawe gebring het, toe neem die Heilige Gees hom weg

want, na dit, as die bekeerling tot bekering gekom het, wat het hy nou nodig?.

Nou het hy ‘n leraar nodig, om te leer. Dit kon Filippus nie doen nie en jy moet

mooi kyk, geen evangelis kan dit doen nie. ‘n Evangelis het nie daardie diep

kennis van die Woord nie.

Vir hom hou die evangelie die redding van ‘n siel in, en die reddings aspek hou so

‘n bekoring in sy siel, dat hy ‘n siel sal lei om uit te roep om genade -- maar laat

daardie evangelis net die fout maak om te sê: “Hier het ek nou ‘n klomp siele tot

bekering gebring” en ‘n siel word baie lief vir so ‘n evangelis, hy bewonder so ‘n

evangelis want daar is tekens en wonders en kragte.

Ek praat van ondervinding. Dit het baie gebeur. Daardie evangelis sê: “Nee,

maar hier is nou baie siele wat onder my bediening tot bekering gekom het. Hulle

het my baie lief. Ek gaan net hier “settle”, ek gaan net hier vir my ‘n gemeente

stig!” Hy maak die grootste mislukking daarvan.

Jy kan vir daardie siel daardie boodskap vanaand preek en dit sal sy siel bekoor

en dit sal hom uit sy bank uitlig en jy kan dit môreaand vir hom preek en miskien

oormôre aand, maar as jy dit vir hom ‘n week aanmekaar gepreek het, is hy moeg

vir daardie boodskap. Dit is al wat die evangelis het, met alle respek teenoor die

evangelis; dit is sy bediening. Hy het nie die diepte van die Woord nie. Dit is nie

sy bediening nie. Hy moet nou aanskuiwe, weer na nuwe velde toe.

Nou moet die leraar kom, nou moet die herder kom, die pastoor om daardie

kudde nou op te pas en groot te maak en dieper in te lei in God se Woord.

(Nou moet ons mense dit ook verstaan en u moet dit verstaan, beide in u eie

lewe, en ook in u beweging as gelowige.) U moet onthou, die Here Jesus het

gesê: “Julle is die sout van die aarde; die lig van die wêreld”.

82

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!