03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

daardie leisels kan vashou en kan sê: “Nee broer, daardie ding wat jy nou mee

kom, al sê jy miskien dat jy dit deur ‘n openbaring ontvang het, broer laat dit nou

so wees, daar is miskien ‘n ander verklaring, maar kyk, die woord sê so”. Laat jy

dit met geduld, wysheid en bekwame leierskap en met gesonde leer daardie

dinge bymekaar kan vat. Sonder om weg te drywe en tog daardie liggaam te

vorm en te bring in die eenheid van die Here.

Titus 9:10-11;

10 Want daar is baie wat tugteloos is, wat onsin praat en verleiers is, veral

die wat uit die besnydenis is;

11 hulle mond moet gestop word. Hulle keer hele huise onderstebo deur te

leer wat nie betaam nie, ter wille van vuil wins.

Dit is nou maar so, Paulus het daarteen gewaarsku in Handelinge 20:30 en gesê:

“nadat ek weg is sal daar wrede wolwe kom en sal uit julle eie geledere kom”. Dit

is die ondervinding deur die eeue in so ‘n groep, dit is amper soos daardie net wat

in die see gegooi is, as jy hom so bymekaartrek, is daar groot visse, klein visse,

krappe, babers, ensovoorts onder hulle, almal deurmekaar. So is dit ook hierso,

Satan sorg ook dat daar van sy gesante binne in die “net” is, onthou jy kan hom

nie uitken nie, onthou die onkruid en die koring, jy kan dit nie sien nie maar dit sal

naderhand uitkom. Maar ‘n ware herder sal hulle uitken.

2 Petrus 2:1;

MAAR daar was ook valse profete onder die volk, net soos daar onder

julle valse leraars sal wees wat verderflike ketterye heimlik sal invoer, en

ook die Here wat hulle gekoop het, verloën en ‘n vinnige verderf oor

hulleself bring;

En so gaan hy voort. Kan u sien die taak van die herder, genade van God alleen

kan hom dit laat vervul, daar sal ook die behoefte aan persoonlike bediening

wees, om in tye van besonderse persoonlike behoeftes soos siektes, dood en

probleme by te staan.

Jy het ‘n herder nodig wat na opgesien kan word, wat ingeroep kan word om in

sulke gevalle, deur die roeping van God, die wysheid en leiding, wat die Here

hom gegee het, daardie behoeftes te kan behartig en in kan voorsien en

liefdevolle versorging van die siele in die Here se huishouding kan waarneem

waarvoor hulle eendag rekenskap sal moet gee.

Hoe meer ons op hierdie onderwerp ingaan en na die Skrifte kyk, in my hart

sidder ek voor die Here, en sê: “Here, alleen hierdie herderskap, in die ware Lig

van God se woord” met ander woorde, wat ‘n uitvloeisel is van die Here Jesus.

Dat die Here Jesus wat die Opperherder is, daardie bediening van herderskap, dit

voortgesit het in die persoon wat Hy geroep het, alleen só ‘n persoon kan dit

uitvoer.

Jakobus 5:13-15;

13 Is daar iemand onder julle wat ly? Laat hom bid. Is iemand opgeruimd?

Laat hom psalmsing.

97

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!