03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

U as gelowige, u beweeg onder die gelowiges, u moet smaak gee. U moet nou

vir mense hierdie dinge op wys, u moet met hulle daaroor praat.

Alle mense weet nie hierdie dinge nie, maar nou is u daar, om die smaak te gee,

om te sê: “Kyk broers en susters, moet nou nie net altyd wag vir die “fireworks”

nie. Jy het dit nou gesien, jy het nou ook ‘n dieper lewe nodig. Daar is baie meer

aan God se Woord, as net om jou te bekeer. Jy moet nie nou net sê, nou

wanneer kom die volgende evangelis nie? “You've got to settle down now,

brother”, en moet nou ook ‘n bietjie soliede studie aan God se Woord gee.

Dit is nou tyd dat jy begin leer om te bid. Dit is nou tyd dat jy begin leer om ook

jou deel in die lewe te doen van dissipelskap. Daarvoor is daardie man daar wat

nou met jou besig is, wat jy miskien selfs dalk as droog wil beskou, jy moet mooi

luister. Jy moet nou leer, en daardie herder van wie jy sê: aag man, daar is niks

“flashy” omtrent ou Pastoor so of so nie, kyk maar mooi na hom. Kyk hoe

geduldig is hy met jou, hoe mooi pas hy jou op, en kyk na al daardie dinge. Dit is

sy bediening. Dit is nodig en jy moet jou herder liefhê en hom baie waardeer.

Daardie evangelis, jy moet ook mooi na hom kyk, hy sal sommer dalk net so

ongeduldig raak, ook met jou, of nie tyd hê om nou mooi te sit en luister na jou

dinge nie. Hy is ‘n ;”man on the move”; ‘n haastige persoon, hy het ‘n boodskap

om uit te dra. Ek sê vir u hierdie dinge, dat u hierdie dinge kan verstaan.

Na Filippus weg is, toe moes Petrus en Johannes kom om te bid vir die doping in

die Heilige Gees, en na dit, het daardie mense van Samaría ‘n leraar nodig gehad

en hulle het ook ‘n herder nodig gehad.

Filippus met al sy geestelike gawes het blykbaar geen onderskeiding van geeste

gehad nie. Laat ek dit vir u wys sodat u darem nou nie die evangelis so

heeltemal as ‘n onfeilbare persoon behandel nie. ‘n Groot fout wat Filippus

gemaak het en wat Petrus moes regstel.

Vergelyk: Handelinge 8:13; met Handelinge 8:23.

13 En Simon het ook self gelowig geword, en nadat hy gedoop was, gedurig

by Filippus gebly; en hy was verbaas toe hy die tekens en groot kragte

sien gebeur.

23 Want ek sien dat jy in ‘n gal van bitterheid en bande van ongeregtigheid

is.

Dit is wat mense met ‘n evangelis maak. Dit is so ‘n wonderlike ding en dank

God, dit moet so wees, maar hulle moet ook daarna geleer word. Jy moet hom

bewonder. Dank die Here, maar jy moet sy gawe bewonder, nie die persoon nie.

Hierdie selfde Simon wat Filippus gedoop het; Filippus het dit nie in hom

raakgesien nie want hy was ‘n evangelis. Petrus het dit raakgesien, en Petrus is

die apostel en die leraar en so aan.

Eerstens: Volgens my, en baie andere stem met my saam, het Filippus hier ‘n

baie groot fout gemaak om Simon te doop. Simon was nie eg nie. ‘n Wyse

83

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!