03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

gaan nog dieper daarop in. Ek wil net dat u my beter kan verstaan wanneer ek

daar kom.

Ek het byvoorbeeld ‘n klompie jare gelede my een suster, sy het destyds in die

staatsdiens (departement van justisie) gewerk. Jare gelede het sy elke jaar met

die sessies, soos die departement nou ook in sessie is, moes sy afgaan saam

met die parlement omdat sy daar vir hulle getik het. As sy dan so afgegaan het,

het sy daar aanbid by ‘n A.G.S. gemeente, ek dink dit is in Goodwood of in

Parow, waar daar ook familie van ons is. Sy het by die familie van ons gebly en

saam met hulle in die gemeente aanbid. Dan het sy gepraat van hoedat die een

kleinniggie van my en haar man, en nog so twee of drie ander, hoe hulle as 't

ware 'die ruggraat van daardie gemeente was. Dat hulle vir hulleself amper die

verantwoordelikheid op hulle geneem het. As daar nou miskien ‘n misverstand is

of dalk tweedrag kom of ‘n stryery oor iets, dat hulle gladnie die pastoor eers sal

pla nie, en dat hulle net ‘n gawe het hoe om hierdie ding reg te maak.

Dan dink ek “ja, werklike helpers vir daardie leraar, werklik die sout wat smaak

gee in daardie gemeente.” Ek het hulle ontmoet, en hulle is soos die Engelsman

sal sê “completely unassuming”, hulle sal niks vir hulself aanmatig nie. Hulle is

lief vir die gemeente, hulle is lief vir die werk van die Here. Net daardie paartjies

van hulle het die element om sommer die hele gemeente reg te hou. Werklike

helpers. Maar die inspirasie en die leiding, en die dinge wat hulle partykeer

gedoen het soos sy my vertel het, kan geen mens uitdink nie. Dit kon alleen net

van God gekom het.

Dit is wonderlik, en nou kan u klaar sien hoe noodsaaklik sulke helpers in ‘n

gemeente is. Daar is sekere situasies wat vanweë die posisie en die aard van die

ding, selfs nie eers die pastoor kan hanteer nie. Daar is sekere gevalle, waar as

die pastoor moes gaan, die mense hom sal verdink: Ja-nee, die ander

gemeentelede het seker met hom gepraat en hy het seker net hulle kant van die

saak gehoor. Dan sal hier ‘n broer en ‘n suster kom wat nou heeltemal gladnie

vooraanstaande persone in die gemeente is nie, ek bedoel nou soos ouderlinge

of pastoor of so nie, miskien ‘n eenvoudige broer of suster, wat gaan en daardie

ding reg hanteer, in die leiding van die Heilige Gees. ‘n Helper, heerlik,

wonderlik, noodsaaklik!

Nou kyk ons nog ‘n bietjie meer van naderby byvoorbeeld die helper.

Ons kyk weer na:

1 Korinthiërs 12:28.

En God het sommiges in die gemeente gestel, - - - -

(so dit is die Here wat dit daar gestel het)

- - - - in die eerste plek apostels, ten tweede profete, ten derde leraars,

daarna kragte, daarna genadegawes van gesondmaking, helpers,

regeringe, allerhande tale.

Helpers, is dit nie wonderlik om net daaraan te dink nie?

132

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!