03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Handelinge 14:21-23;

21 En nadat hulle aan daardie stad die evangelie verkondig en ‘n aantal

dissipels gemaak het, het hulle teruggegaan na Listre en Ikónium en

Antiochíë,

22 en die siele van die dissipels versterk en hulle vermaan om in die geloof

te bly deur te sê: Ons moet deur baie verdrukkinge in die koninkryk van

God ingaan.

23 En hulle het in elke gemeente vir hulle ouderlinge gekies, en hulle, ná

gebed en vas, opgedra aan die Here in wie hulle geglo het.

In elke gemeente; so daardie gemeentes was ten volle aan die sorg toevertrou

van behoorlik verkose en dan ook geordende ouderlinge.

Handelinge 15:40-41 tot Handelinge 16:1-5;

40 Maar Paulus het Silas gekies en afgereis nadat hy deur die broeders aan

die genade van God opgedra was.

41 En hy het Sírië en Cilícië deurgegaan en die gemeentes versterk.

1 EN hy het in Derbe en Listre aangekom; en daar was ‘n dissipel met die

naam van Timótheüs, seun van ‘n gelowige Joodse vrou, maar van ‘n

Griekse vader.

2 Hy het goeie getuienis gehad van die broeders in Listre en Ikónium.

3 Paulus wou hê dat hy saam met hom op reis sou gaan, en hy het hom

geneem en besny ter wille van die Jode wat in daardie streke was; want

hulle het almal geweet dat sy vader ‘n Griek was.

4 En op hulle reis deur die stede het hulle die verordeninge wat deur die

apostels en die ouderlinge in Jerusalem vasgestel was, aan hulle

oorgegee om te onderhou.

5 En die gemeentes is versterk in die geloof en het elke dag vermeerder in

getal.

Die gemeentes is versterk in die geloof en het elke dag vermeerder in getalle. Dit

was hulle werk wat daardie gemeentes gestig het en op ‘n hegte grondslag

geplaas het.

Filippense 1:1-2;

1 Paulus en Timótheüs, diensknegte van Jesus Christus, aan al die heiliges

in Christus Jesus wat in Filíppi is, saam met die opsieners en diakens:

2 Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus

Christus!

Nog ‘n gemeente wat deur die apostel Paulus begin is en wat ten volle

saamgestel is saam met die opsieners en die diakens. Daardie gemeente was

goed en reg versorg, hulle kon aangaan.

Hulle het weer op hulle beurt middelpunte van krag en lewe geword, lank nadat

die apostels weer verder gegaan het. So, uit daardie gemeentes, as hy reg

saamgestel is, moet daar nou weer diegene gaan wat sal kon uitgaan en weer na

ander plekke en daar ook weer die gemeentes kon laat groei. (soos alreeds

42

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!