03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

lewe en my strewe, sodat U ook daardie bediening gaan terugbring in die

gemeente, die bediening van die profeet”.

Die eerste waarvan ons baie seker moet maak, vir u is dit miskien nie ‘n probleem

nie want u het heel moontlik nog nooit só oor die saak gedink nie, maar daar is

tog baie kringe, pinksterkringe, selfs in ander kringe, die gewone gevestigde

kerke, as jy vir hulle gaan vra wat is ‘n profeet, sal baie predikers sê; “O, die

profeet? Die moderne weergawe daarvan is maar net jou prediker. ‘n Profeet is

‘n prediker. In die dae van die Bybel was die profete predikers”.

Ek wil vir u sê, dat dit baie vér daarvandaan is. U sal sien soos ons verder gaan,

u moet mooi daarop let, as u hierdie dinge mooi leer gaan die Christelike weg, u

eie weg van aanbidding, baie interessant word. U gaan in die dienste, waar u dit

ook al mag bywoon, in die dae wat voorlê, baie dinge raaksien wat voor u oë

gaan gebeur maar wat u nooit sou raakgesien het as u dit nie geweet het nie.

Byvoorbeeld in baie prediking, terwyl predikers besig is om te preek, sal jy die

salwing van die Here op ‘n spesiale manier op hom sien kom; partykeer sal sy

gesig begin blink. Jy sal dit voel en jy sal dit sien, jy sal hoor in sy prediking dat

daar ‘n “mantel” op hom begin val. Dan moet jy mooi luister, party dele van sy

prediking sal ook profeties wees. Daar sal sekere dinge wees waaroor hy sal sê

as jy hom agterna vra en hy sy hart vir jou oopmaak, “Ek was net so verbaas om

myself dit te hoor sê as wat jy was”.

Dit is ‘n openbaring, die Gees van God kom op jou. In daardie sin kan ‘n prediker

ook partykeer profeteer, maar hy is nog nie ‘n profeet nie, dit is maar net so ‘n

glansie daarvan. Ons sal sien wat werklik ‘n profeet is. Maar dit wat ek nou net

gesê het sal vir u baie geseënd wees en vir u dit nog soveel heerliker maak, ook

onder die bediening van God se woord, as u dit agterkom.

Nou, ‘n profeet, ons praat van ‘n “weerprofeet” en ons sê, “man, moenie vir my

profeteer nie”. Ons het al gehoor van Siener van Rensburg wat gesigte gehad

het. In daardie opsig weet ons taamlik wat ‘n profeet beteken; in die sin dat

iemand oor die toekoms profeteer. Daar is ‘n deeltjie daarvan in die bediening

van ‘n profeet, maar dit is nie naby dit nie en ook nie hoofsaaklik dit nie. Ek praat

nie teen kerke en bewegings nie, ek dank die Here vir elke Christelike kerk waar

die Here Jesus se naam nog genoem word, en ek dank die Here vir nog elke plek

waar jy met jou Bybel kan gaan en nog kan luister na die woord van God en laat

ons bid vir elke kerk wat die Here se woord nog in ere hou.

In elk geval, daar is party bewegings, veral een beweging, wat vandag baie

prominent is in pinksterkringe, waar hulle sê dat die profeet die hoof persoon is.

Om die waarheid te sê, as jy die saak mooi ondersoek, is die profeet alles, en

alles draai om hom. Daardie profeet is ook (ek huiwer om dit te sê) hulle diktator,

wat daardie profeet sê, sidder en bewe hulle daarvoor. Hulle het Skrif daarvoor;

50

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!