03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

So ‘n persoon sal gewoonlik deur baie lyding gaan, deur baie verdrukking, want

alles wat daar nog is van die ou mens, van die ou self, sal uit hom moet uitgaan

soos ons sal sien as ons na die volgende kyk. As gevolg van die kragtige

werkinge van God deur so ‘n persoon, sal die Satan met sy oeroue metode kom

van om byvoorbeeld hoogmoedig te wil word, om aan homself groot magte en

groot eer en die groot ek, te laat toeskrywe as gevolg van die magtige dinge wat

deur hom gebeur. Hy is nog in die vlees, nog mens tot die dag van verheerliking.

Niemand word ‘n “engel” terwyl hy nog op hierdie aarde is nie. Daar is nog altyd

die vatplek aan hom, daarom sal daar ook groot lyding en groot teleurstellinge,

verdrukking en vervolginge in so ‘n persoon se lewe wees, om juis as gevolg van

die uitnemendheid van die werking van God deur hom, hom altyd maar nog laag

aan die voete van die Here Jesus te hou, en hom sy afhanklikheid van die Here

te laat besef, miskien meer as enige ander lid van die liggaam van Christus.

Daarom, so ‘n apostel sal absolute volharding in hom moet hê. Daarom noem hy

dit ook, met alle volharding; en as jy die lewe van Paulus bestudeer, watter

volharding moes hy nie aan die dag lê nie, watter vervolginge moes hy nie

deurmaak nie. Elkeen wat so ‘n geroepene van God is, as hy nie volhard nie, sal

hy “die paal nooit haal nie”. Terloops, kyk net ‘n bietjie wat het die Here met hom

gedoen.

2 Korinthiërs 12:6-8; (het Paulus baie gehad het om in te roem).

6 Want as ek wil roem, sou ek nie ‘n dwaas wees nie, want ek sou die

waarheid praat; maar ek laat dit ná, sodat niemand my hoër mag skat as

wat hy van my sien of wat hy van my hoor nie.

7 En dat ek my oor die voortreflikheid van die openbaringe nie sou verhef

nie, is my ‘n doring in die vlees gegee, ‘n engel van die Satan, om my met

die vuis te slaan, dat ek my nie sou verhef nie.

8 Hieroor het ek die Here drie maal gebid, dat hy van my sou wyk.

1) Die teken van volharding; Daar moet volharding in sy lewe wees.

2) Deur tekens en wonders;

As daar iemand is onder hierdie bedieninge, wie se bediening gekenmerk word

deur tekens en wonders, dan is dit die bediening van die apostel.

Dus, ‘n apostel moet volharding hê, hy moet tekens en wonders en kragtige dade

in sy bediening hê. U sal met my daaroor saamstem, as hy dan die hoof is van

die gemeente, dat ons sal sien wat sy werk is, dat dit hy is, wat die stigter is van

die gemeentes, dat ‘n apostel, eintlik ‘n rondreisende bediening het.

Dat die apostel ‘n plek sal vat, mense daar tot bekering kom, of waar mense wat

tot bekering gekom het, hy daar sal gaan, die gemeente daar sal stig en in orde

sal bring. Elkeen in sy eie posisie, die herder van daardie gemeente, die

ouderlinge, die diakens, die volle funksionering in ‘n Nuwe Testamentiese

patroon. Die mense sal leer hoe om die gawes te hanteer, hoe om vir die siekes

te bid ensovoorts, en as die gemeente nou in volle werking is, dan gaan hy weer

36

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!