03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

spaar op so baie maniere. Ons sorg dat ons nie koud kry in die winter nie. Ons

sorg dat ons nie warm kry in die somer nie. Ons het allerhande geriewe. Ons het

waaiers en ons het selfs lugreëling. Dieselfde met ons behuising en al die dinge.

Maar wat van so ook in die gees? Soos ek die Bybel sien, is dit in ‘n tyd van

benoudheid en verleentheid waar die Heilige Gees op jou kom. Ek glo dat ons

ook hierdie bediening van allerhande tale, baie nodig gaan kry in die onmiddellike

toekoms en dat ons die Here daarvoor moet aangryp. Dit is ook ‘n bediening. Ek

het miskien te veel tyd gespandeer aan daardie klein aspek, want daar is nog so

baie om te behandel.

Maar kom ons vergelyk dit nou met:

1 Korinthiërs 14:5,13,28;

(gedeeltes wat ons nou baie goed gedek het in ons vorige studie).

5 Ek wens dat julle almal in tale spreek, maar nog liewer dat julle profeteer.

Want hy wat profeteer, is nog groter as hy wat in tale spreek, of hy moet

dit uitlê, sodat die gemeente stigting kan ontvang.

13 Daarom moet hy wat in ‘n taal spreek, bid dat hy dit kan uitlê.

28 Maar as daar geen uitlêer is nie, laat hy in die gemeente swyg, en laat hy

met homself en met God spreek.

My bedoeling waarom ek dit genoem het is net weer dat as jy in allerhande tale

spreek, en daar is natuurlik ‘n uitlêer, dan is daardie bediening van allerhande tale

ook weer ekwivalent aan die bediening natuurlik van die profeet wat vir jou direk

onder inspirasie die gedagte en die woord van God sal bring. Dit is geïnspireerde

uitspraak, maar meer verhewe en ekstaties.

‘n Persoon kan byvoorbeeld in sy gewone taal ‘n Skrif vir jou oopmaak. Hy kan ‘n

wonderlike getuienis lewer onder die krag van die Heilige Gees. Ek dink ons het

nou al baie ondervinding daarvan. Daar is party mense in ‘n gemeente wat kan

opstaan en sommer nou maar net iets sê, om iets te sê. Maar jy kan voel dit is

stomp. Daar is nie lewe in nie.

Dan is daar ‘n ander persoon wat ‘n ondervinding gehad het of ‘n openbaring van

God. Jy kan dit in die spraak hoor, jy kan dit in die gesig sien, jy kan dit in die

woorde sien, dit is ‘n boodskap van die Here. Jy dank die Here daarvoor ook.

Maar daar is hierdie oomblikke, van hierdie tale, en as dit natuurlik uitgaan saam

met die uitleg, wat iets hoër en iets sterker is.

Ons moet in ons eie gemeente ook meer daarna strewe. Ek glo die bediening

van allerhande tale het ‘n magtige plek in die gemeente van die Here Jesus. Ons

behoort meer die Here te vra om dit sy regmatige plek te laat kry. Ons gaan maar

net voort.

7) Helpers.

Daar bly nog die helpers wat ons gesien het wat ons na moet kyk.

Daar is altyd die stryd tussen die natuurlike en die bonatuurlike, in die rigting wat

die kerk ingeneem het die afgelope 100jaar of meer, wat u seker almal van

130

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!