03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die Profeet

(Kasset nr. L021)

Met ons reeks oor die bedieninge van Jesus Christus het ons maar nou eintlik so

pas begin met een van hulle. Ons het die inleiding gehad en die noodsaaklikheid

met mekaar behandel en gesien hoe wonderlik dit is en hoe baie nodig dit is vir

hierdie tyd. Vir hierdie magtige tyd waarin ons lewe, waar die Here Jesus se

koms voor die deur is. Hoe noodsaaklik dit is dat ons die bedieninge van die

Here Jesus weer in hierdie tyd moet hê, en dat ons dit gaan kry.

Ons het gepraat dat tye van benoudhede oor ons gaan kom, maar dat die Here in

daardie tyd van benoudhede Sy uitredding gaan gee. Dit is een van die

wonderlike dinge wat die Here gaan doen, en u moet dit betrag, u moet daaroor

peins wat ons daarmee gaan doen, u moet in die gees vir uself hierdie leringe

voorstel en uself daarin inleef.

Ons het byvoorbeeld met mekaar behandel, die apostel, die tekens van ‘n

apostel, wat die apostel sal doen en hoedat sy bediening baie definitief gepaard

gaan met die bonatuurlike, met wonderwerke, wonders en tekens en al die dinge.

U moet vir uself sê; Here, bring terug daardie bediening na die kerk toe, na die

gemeente toe. Dink ‘n bietjie daaraan, ons eie gemeente, wel die hele Christelike

saak, wat gaan dit vir ons beteken as die Here weer ‘n Petrus of ‘n Paulus of

enige van daardie manne opwek in ons midde. Loof die Here!

Ons kom nou by die tweede bediening, die van profeet. Ek moet u eerlik sê, dié

bediening is wonderlik, aangrypend en heerlik. Ons moenie die Heilige van Israel

beperk nie en sê: “Here dit is sekerlik net moontlik tot sover”. Nee, laat die Here

sy volle kapasiteit bereik met dit wat Hy vir ons belowe het.

Ons lees eers weer ons twee gedeeltes want al vyf die bedieninge kom daarin

voor. (Ons behandel dit een vir een)

Ons lees weer:

Efésiërs 4:11-16;

11 En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as

evangeliste, ander as herders en leraars,

12 om die heiliges toe te rus vir hulle dienswerk, tot opbouing van die

liggaam van Christus,

13 totdat ons almal kom tot die eenheid van die geloof en van die kennis van

die Seun van God, tot ‘n volwasse man, tot die mate van die volle grootte

van Christus;

14 sodat ons nie meer kinders sou wees nie wat soos golwe geslinger en

heen en weer gedryf word deur elke wind van lering, deur die bedrieëry

van die mense, deur sluheid om listiglik tot dwaling te bring;

48

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!