03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

19 En as iemand iets van die woorde van die boek van hierdie profesie

wegneem, dan sal God sy deel wegneem uit die boek van die lewe en uit

die heilige stad en uit die dinge waarvan in hierdie boek geskrywe is.

So, die dinge wat die Here deur die profete en apostels ensovoorts, in die boek

geskrywe het, in daardie opsig kan daar nie weer apostels wees nie want dit is vir

eens en vir altyd vir ons hier vasgelê.

Terloops, as u daardie boekie gelees het van Pastoor Werner, “Die Apostel

Sekte”, (is ‘n goeie boekie) daarop gaan hy in op hulle katkisasie en die

verskriklike dwaalleringe. Hierdie apostelsekte is gebore uit ‘n beweging wat

genoem word; “The Irvingites”, dit was ‘n Skotse predikant Edwin Irving, ‘n baie

ernstige man. Die Heilige Gees het in sy kerk begin val in hierdie Presberitaanse

kerk in Skotland.

Die mense het in tale begin praat en geprofeteer oor die wederkoms van die Here

Jesus, toe begin Irving hom as die groot apostel van die Here te beskou, daar het

sy dwaling gekom. Uit dit, het hierdie Twaalf Apostel Sekte ontstaan. Dit is

skrikwekkend, interessante geskiedenis, en dit is ‘n verskriklike les vir ons hoedat

daar dwalinge kan kom as ‘n mens jou nie hou by die woord van God nie.

Maar die bediening van die apostel bestaan baie beslis vandag soos ons gesien

het in: 1 Korinthiërs 12:28 en Efésiërs 4:11-13, en dat dit nou van die uiterste

belang is in die gemeente om God se Woord en God se orde vir hierdie laaste

dae van hierdie dispensasie te glo.

Ons het die Bediening van die Apostel meer nodig as ooit te vore. Ek glo dat dit

deel van die Elía Bediening, voor die Wederkoms van ons Here Jesus gaan wees

om die volk van God voor te berei vir die koms van haar Koning.

Dit sal ‘n Bediening van Gesag wees.

47

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!