03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ook in: vers 12.

Maar toe hulle Filippus geglo het, wat die evangelie aangaande die

koninkryk van God en die Naam van Jesus Christus verkondig het, is

hulle gedoop, manne sowel as vroue.

Wonderwerke dwing aandag af, maar dit is die prediking van die Woord wat

bekeer en red. Is daar nie miskien ‘n tekort aan een of ander, of beide in ons

siening van die Kerk nie? As ons byvoorbeeld nou so terugkyk oor die

geskiedenis van die kerk, dan sal ons gewone kerke met groot lof praat van, ‘n

Spurgeon, ‘n Moody, ‘n Torrey en met alle eerbied van ons eie geliefde Dr

Andrew Murray. Maar waar is die tekens en wonders in hulle bediening? Maar

as jy hulle geskrifte lees, die Woord, pragtig!

Dr Andrew Murray se boeke sal solank as die Christen Wêreld staan, nooit

doodgaan nie, vir die prag van die Woord wat daar uitgaan. Maar waar is die

tekens en die wonders in sy bediening?

Dieselfde met Spurgeon. Sy preke sal nooit doodgaan nie. Dit bekoor my elke

keer wanneer ek dit nog lees. Ek het dik bundels van sy preke daar in my

biblioteek en ek verbaas my elke dag nog meer oor die gawe van die prediking

wat God aan Spurgeon gegee het. Geen wonder dat hy vandag nog beskou

word as die prins van predikers nie. As daar ooit ‘n man was wat iets uit ‘n versie

kon uithaal, dan was dit Spurgeon. Pragtig, wonderlik, maar jy lees nooit van ‘n

wonderwerk wat in sy bediening plaasgevind het nie.

Die werk van genade was eg.

Soos bewys in: Handeling 8:17;

Hulle het hul toe die hande opgelê, en hulle het die Heilige Gees ontvang.

Die Here sou daardie mense nie gedoop het met die Heilige Gees as die werk

van genade in hulle lewens nie eg was nie.

Egte evangelisme moet die Woord verkondig as sy essensiële bediening, selfs

voor persoonlike getuienis, genesing of ander toelaatbare aspekte. Ek voel dat

selfs sommige van ons eie evangeliste wat ons miskien het, hulle vertel te veel

van hulle persoonlike getuienis en wat met hulle gebeur het. Hulle moet meer

direk op die Woord af kom, dan sal die Here dit baie meer bevestig.

Ek onthou toe ek 24 jaar gelede in Pinkster ingekom het, in 1951; ou broer

Bosworth, daardie ou man kon darem die Woord van God verkondig. Hy sal

sommer vir ‘n uur en ‘n half daar staan sonder om amper ‘n oog te knip, en dit is

net die een teks na die ander, maar nie ‘n aframmeling nie. ‘n Diep, heerlike

lering. As hy daar klaar is, is daar tekens en wonders wat op ‘n magtige wyse

volg. Prys die Here!

80

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!