03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

is nie. Dit is nie ‘n kwessie van ‘n persoon wat nou voel hy wil predikant word,

laat ek maar praat in terme van wat ons kan verstaan, nou sal hy gaan leer en hy

het baie eerlike bedoelings met God. Hy sal nou sy geleerdheid en alles wy en

opdra aan die Here. Maar dit werk nie so nie, onthou dit sê: “God het dit gestel

in die gemeente”.

Dit is nie ek wat kan besluit nie, dit is die Here wat dit stel in die gemeente. Jy

moet op die Here wag, elkeen, of dit helpers is of wat ook al. Soos u gesien het,

daar is party dinge wat elkeen van ons kan doen. Maar ek moet nogtans op die

Here wag, soos byvoorbeeld met die uitdeel. Ek kan nie nou sommer net, ek sien

hierdie broer of suster is behoeftig, ek sal sommer vir hom R10 in die hand druk

nie. Ons kan partykeer ‘n baie groot fout so maak. Dit moet onder die leiding van

die Heilige Gees wees. Ek gaan nou nie daarop in nie.

Ons moet kyk na die bonatuurlike sy van die saak. Hoe kan ons die bonatuurlike

element onderskei? ‘n Persoon kan nie nou sommer gaan sê ek is ‘n apostel, of

‘n leraar ,’n herder ensovoorts nie. Dit is die Here wat dit daar moet stel. Nou

hoe gebeur dit?

In die grondwet van ons groepie, as u dit nie kan onthou nie, dan kan u dit weer

lees. Toe ons die groepie dertien jaar gelede begin het, toe het ek dit so gestel:

Ek sê ons erken die bedienings van die apostel, die herder, die leraar, die

evangelis ensovoorts. Maar daardie bediening in daardie persoon moet homself

so uitwys, dit moet homself so openbaar dat dit nie vir daardie persoon nodig is

om te sê ek is ‘n apostel en hier is ‘n profeet of dit of dat nie. Dat jou bediening

dit sal bewys en almal sal sê; hy is dit, of hy is dat, ensovoorts. Dit is tog prakties,

soos die Engelse sal sê “the proof of the pudding is in the eating”. Ek glo dit is

hoe die Here ook werk.

Apostels en profete se bedieninge is maklik om uit te ken wanneer hy dit het,

maar dit is nie altyd so maklik met die evangelis of die herder, of die leraar nie.

Dit is maklik met die genadegawes van gesondmaking en allerhande tale. Jy sien

hom of jy sien hom nie. Maar dit is nie so maklik om te sien wie het die gawe van

regeringe en helpers en bedieninge en vertroosting en vermaning en so aan, nie.

Maar die punt wat belangrik is, die bonatuurlike element moet altyd daar wees.

Dit is vereiste nommer een.

Nou, die fout wat die Korinthiërs gemaak het is dat hulle net gesoek het na die

uiterlike. Daar moes die tale gewees het, daar moes die demonstratiewe gewees

het. Met die gawes van die Here werk dit nie altyd so nie. Dit is nie net die dinge

wat uiterlik is nie. Dit is ook daardie dinge wat in stilte werk. Daar is die dinge

wat die Here aan jou openbaar. As iemand vir jou vra nou hoe, dan sal hy sê ek

weet nie. Die Here het dit net vir my gewys, maar jy sal sien dit het gewerk of dit

het nie gewerk nie. So sal dit in die gemeente deurwerk.

Maar miskien is dit nie vir u baie duidelik nie, maar ons gaan maar voort en dit sal

ontplooi. Die bonatuurlike is onafskeidbaar van die bedienaar se doping in die

145

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!