03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die Herder

(Kasset nr. L024)

Ons begin nou met die bedienings gawe van die herder, in Engels: “pastor”. Laat

elke woord en gedagte ‘n inslag vind in u gees.

Efésiërs 4:11-16;

11 En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as

evangeliste, ander as herders en leraars,

12 om die heiliges toe te rus vir hulle dienswerk, tot opbouing van die

liggaam van Christus,

13 totdat ons almal kom tot die eenheid van die geloof en van die kennis van

die Seun van God, tot ‘n volwasse man, tot die mate van die volle grootte

van Christus;

14 sodat ons nie meer kinders sou wees nie wat soos golwe geslinger en

heen en weer gedryf word deur elke wind van lering, deur die bedrieëry

van die mense, deur sluheid om listiglik tot dwaling te bring;

15 maar, terwyl ons in liefde die waarheid betrag, in alles sou opgroei in Hom

wat die Hoof is, naamlik Christus,

16 uit wie die hele liggaam - goed saamgevoeg en saamverbind deur die

ondersteuning wat elke lid gee volgens die werking van elke afsonderlike

deel in sy mate -- die groei van die liggaam bevorder vir sy eie opbouing

in liefde.

Is dit nie magtige woorde nie? Voel ons nie al klaar dat dít ons roer in ons siele

nie? Kyk net die hoë en heilige roeping, dat ons mag groei tot die gestalte van

die Here Jesus.

Kan ons genoeg besef, (ek weet dit oorstelp die gedagte as jy in menslike terme

daaraan dink), ons moet in die gees dink en in die Lig van God se woord, wat is

die wedergeboorte, waarom het die Here Jesus gekom? As ons dan weergebore

is, dan is ons werklik gebore uit God, dan is ons God se kinders, nie net as ‘n

godsdienstige, teologiese term nie, ons is God se kinders en dan het ons inherent

God se geaardheid.

Netso as ‘n kind gebore is, is daardie kind ‘n mens, hy het ‘n mens se geaardheid,

‘n mens se moontlikhede en so aan. Maar nou is dit die werk van die ouers en

die wat later daarby betrokke sal wees, onderwysers, ooms, tannies, vriende

ensovoorts, om daardie kind groot te maak om ‘n volwaardige mens te wees in

elke opsig met al sy potensiaal.

Dit is ons potensiaal wanneer ons weergebore is, ons is in Christus se beeld, Hy

is ons ouer broer, dit sê so in die Skrif, Hy praat van sy “broer”, Hy praat van

“been van sy been en vlees van sy vlees”. Die mens is geskape in die beeld van

God en die sonde het hom verneder maar die Here Jesus het kom sterwe aan die

kruis en het weer opgestaan en is nou nog besig met sy bediening aan die

Regterhand van die Vader en ook die uitstorting van die Heilige Gees om vir ons

in sy Beeld te herskep.

87

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!