03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

estudeer. Daarom het die Here ook ‘n unieke plan met u. U weet die apostel

Paulus skrywe aan die Romeine: - - - - -

Romeine 8:18-21;

18 WANT ek reken dat die lyding van die teenwoordige tyd nie opweeg teen

die heerlikheid wat aan ons geopenbaar sal word nie.

19 Want die skepping wag met reikhalsende verlange op die

openbaarmaking van die kinders van God.

20 Want die skepping is aan die nietigheid onderworpe -- nie gewillig nie,

maar ter wille van hom wat dit onderwerp het --

21 in die hoop dat ook die skepping self vrygemaak sal word van die

slawerny van die verganklikheid tot die vryheid van die heerlikheid van die

kinders van God.

-----dan gaan hy so aan waar hy byvoorbeeld sê, dat die skepping wag met

reikhalsende verlange na die openbaarmaking van die seuns van God. Ek glo

dat voor en ten tye van die wederkoms van die Here Jesus gaan daardie manne

en vroue geopenbaar word.

Dit is die dispensasie van die gemeente. Almal sal met my saamstem. Elke

Kerkgenootskap sal met my daaroor saamstem. Hulle kan miskien op ander

punte met my verskil, ook oor dit wat ek behandel, maar ek is daar seker van as u

enige dominee of enige pastoor sal vra, sal hulle vir u sê: Ja natuurlik dit is die

dispensasie van die gemeente.

Dus, in die dag van Pinkster en tot op die wederkoms van die Here Jesus is dit

die dispensasie van die gemeente. Nou, as die gemeente dan nie tot sy volle

grootte, “Its full stature” sal kom voor die wederkoms van die Here Jesus nie,

wanneer gaan die gemeente dan sy volle gestalte aanneem? Wanneer gaan

ons, soos ons hier gelees het, kom tot -----

Efésiërs 4:13;

totdat ons almal kom tot die eenheid van die geloof en van die kennis van

die Seun van God, tot ‘n volwasse man, tot die mate van die volle grootte

van Christus;

----- “The measure of the full stature of Christ”. Het u al gedink aan wat daardie

volle grootte van Christus is? Ek glo dit is net soos die Here Jesus was. Prys die

Here. Hy wat roep is getrou, Hy sal dit ook doen.

God is besig om die patroon van die oorspronklike gemeente, ( Ekklesia in die

Grieks), te herstel. Al die gawes, die volle vrug en al die bedieninge. Ons het

lank tyd deurgebring met die bestudering van die “Gawes”; ons het lank tyd

deurgebring met die bestudering van die “Vrug” en nou is ons besig met die

bestudering van die “Bedieninge”.

Ons begin om die derde bedieningsgawe, naamlik die evangelis te bestudeer.

Ons moenie kyk en dink aan ‘n soort van ‘n tegniese orde nie. Dit is opwindend

as ‘n mens daaroor dink en ook skrikwekkend en eintlik hartbrekend om te sien

hoedat die mens, omdat hy nie die moeite wil doen en die toewyding gee om nou

ingeskakel te wees met God nie. Hier lê ‘n groot geheim, dit is heerlik en tog is

67

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!