03.05.2013 Views

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

TERMLYS

Hieronder volg die definisies wat aan bepaalde terme in

hierdie dokument geheg word.

Meetbare mikpunte (MD)

Meetbare mikpunte is mikpunte waarvan die bereiking

relatief maklik gemeet kan word. Hul fokus grootliks op

redelik universele maatreëls t.o.v. toegang,

toereikendheid, billikheid, doeltreffendheid, uitsette en

gehalte. Hulle komplementeer die strategiese doelwitte.

Die meeste meetbare mikpunte is aan een provinsiale

begrotingsprogram gekoppel, alhoewel sommige

generies kan wees aan die sektor as ‘n geheel.

Prestasiemaatreël (PM)

Prestasiemaatreëls is nasionale aanduiders wat aan

spesifieke statistiek gekoppel is. Hulle word gebruik om

prestasie in die onderwysstelsel te meet. Elke

prestasiemaatreël is gekoppel aan een meetbare

mikpunt. Elke prestasiemaatreël neem die vorm aan van

een provinsiale time series statistic.

AKRONIEME

BVOO Basiese volwassene-onderwys en opleiding

VVOO Verdere volwasseneonderwys en -opleiding

VGGI-SA Versnelde en Gedeelde Groei-inisiatief

ROM Raad van Onderwysministers

HUB Hoof Uitvoerende Beampte

GLS Gemeenskapsleersentrum

KOI Kaapse Onderwysinstituut

DvO Nasionale Departement van Onderwys

DOK Departementele Oplleidingskomitee

VKO Vroeëkinderontwikkeling

DB Diensbillikheid

OVA Onderwys vir Almal

OBOS Onderwysbestuursontwikkelingsentrum

OBIS Onderwysbestuur- en inligtingsstelsel

UOWP Uitgebreide Openbare Werke-Program

OOOP Onderwys, opleiding en

ontwikkelingspraktyke

WWP Werknemerswelsynprogram

VOO Verdere onderwys en opleiding

VOOS Verdere onderwys en opleidingsertifikaat

VOO-BIS Verdere onderwys en opleidingbestuursinligtingstelsel

VE Voltydse ekwivalent

AOO Algemene onderwys en opleiding

AOOS Algemene onderwys- en opleidingsertifikaat

MKOS Menslikekapitaal-ontwikkelingstrategie

MKPS Menslikekapitaal-projekspan

KOH Komitee van Onderwyshoofde

HOI Hoëronderwysinrigting

MHO Menslikehulpbronontwikkeling

Prestasieteiken (PT)

‘n Prestasieteiken is een numeriese waarde vir een

toekomstige tydstip ten opsigte van ‘n prestasiemaatreël.

Prestasieteikens gee ’n presiese aanduiding van die

verbeterings wat in die onderwysstelsel beoog word.

Strategiese doelwit (SD)

Strategiese doelwitte is doelwitte wat die oorkoepelende

medium- tot langtermynrigting van die pretersiêre

onderwysstelsel bepaal. Hulle staan boaan die hiërargie

van beplanningselemente

Strategiese mikpunte (SD)

Strategiese mikpunte is een vlak laer as die strategiese

doelwitte. Hul fokus is meer spesifiek as dié van die

strategiese doelwitte. Die meeste strategiese mikpunte is

aan een provinsiale begrotingsprogram gekoppel, hoewel

sommige generies aan die sektor as geheel kan wees.

IKT Inligtings- en kommunikasietegnologie

GGBS Geïntegreerde Gehaltebestuurstelsel

LOGIS Logistiekinligtingstelsel

LSOB Leerders met spesiale onderwysbehoeftes

LOOM Leer- en onderrigsteunmateriaal

SOOO Sektor Onderwys en Opleiding-owerheid

SBL Skoolbeheerliggaam

SVP Skoolverbeteringsplan

SITA Staatsinligtingstegnologieagentskap

SBS Skoolbestuurspan

PPBOS Personeelprestasiebestuur en –

ontwikkelingstelsel

SSE Skoolselfevaluering

WKOD Wes-Kaap Onderwysdepartement

HSE Heelskoolevaluering

WVP Werkplekvaardigheidsplan

WOFB Wet op Openbare Finansiële Bestuur

OPV Openbare-private vennootskap

GVOOOP Gehalteverbetering-, ontwikkeling-, steun- en

opheffingsprogram

VLR Verteenwoordigende Leerderraad

EVL Erkenning vir Voorafleer

SAKO Suid-Afrikaanse Kwalifikasieowerheid

SASW Suid-Afrikaanse Skolewet

DO Diensleweringsooreenkoms

DVP Diensleweringsverbeteringspla

Jaarlikse Prestasieplan 2007/08 – 2009/10 i

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!