03.05.2013 Views

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

B.1 Administrasie

Die volgende is die meetbare doelwitte (▲) wat met Program 1: Administrasie verband hou, en hul prestasiemaatreëls (►):

Doeltreffendheid

Meetbare doelwitte Prestasiemaatreëls

▲ Om effektiewe bestuur op alle vlakke van

die onderwysstel teweeg te bring.

▲ Om ‘n optimale verspreiding van

finansiële, fisiese en menslike hulpbronne

regoor die stelsel te realiseer.

Gespesifiseerde beleide, prioriteite en strategiese doelwitte

• Strategiese doelwitte en mikpunte:

► PM101: Persentasie skole wat die

Skooladministrasie- en Bestuurstelsel

implementeer

► PM102: Persentasie skole wat deur die

departement elektronies bereik kan word

► PM103: Persentasie swart vroue in senior

bestuursposisies

► PM104: Persentasie huidige besteding wat vir niepersoneelitems

aangewend word

Om aanspreeklikheid op alle vlakke te bevorder, in lyn met die wetgewende mandaat

• Om koöperatiewe beheer te bevorder.

• Om beleid en praktyk met die regering se strategiese doelwitte en die wetgewende mandaat te belyn.

• Om effektiewe evaluerings- en gehalteversekeringstelsels te bevorder.

• Om ‘n bewustheid van regte en verantwoordelikheide by alle rolspelers in onderwys aan te moedig, insluitend

leerders, ouer, opvoeders, skoolbestuur, skoolbeheerliggaame en WKOD-amptenare op alle vlakke.

• Om ‘n kultuur van onderrig en leer in skole en kolleges te vestig, sowel as ‘n verbintenis tot lewenslange

menslikehulpbronontwikkeling.

• Om ‘n aktiewe rol te speel om in die breër behoeftes van die land te voldoen, en veral dringend en doelgerig op te

tree rakende die kwessie van MIV/VIGS en lewensvaardighede.

• Om effektiewe bestuur op alle vlakke van die stelsel te bewerkstellig.

Om organisatoriese doeltreffendheid and bevoegdheid te bevorder.

• Om ‘n kreatiewe en weerbare bestuurskader te ontwikkel.

• Om sterk beleidstelsels en kapasiteit binne die WKOD te bou.

• Om effektiewe kommunikasiestelsels te ontwerp vir toegang deur die onderwysgemeenskap (intern en ekstern).

• Om kapasiteit, diens en steun op distriksvlak te bou.

• Om Batho Pele-beginsels te implementeer.

• Om effektief te reageer op kliënte se behoeftes.

• Om effektiewe finansiële bestuurstelsels in plek te stel.

• Om optimale verspreiding van finansiële, fisiese en menslikehulpbronne regoor die stelsel te verseker.

• Om die optimale vloei van leerders deur die stelsel te verseker.

Om die gehalteversekeringsbestuurstrategie van die WKOD te implementeer:

• Om gehalteversekeringsbestuur op alle vlakke van die organisaise te implementeer.

• Dit is verpligtend vir elke skool om ‘n SVP met teikens te hê

• Om interne verifiëringsprosesse uit te voer

• Om verslag te lewer aan alle belanghebbendes, ens.

• Sleutelprioriteite:

Sleutelprioriteite sluit in -

• Implementering van die MKOS.

• Die implementering van fase 1 van die makrostruktuur van die herontwerpte WKOD, wat sal verseker dat die

organisasie die MKOS ten beste kan implementeer en ook verteenwoordigend kan word van die mense van die

Wes-Kaap.

Jaarlikse Prestasieplan 2007/08 – 2009/10 25

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!