03.05.2013 Views

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Provinsiale Wiskunde- en Wetenskap-eksamenvraestelle vir graad 11 is voorsien sodat die regte standaard aan die

einde van graad 11 gestel kan word. ‘n Meester-Wiskunde- en Wetenskapprogram is geïnisieer waarvolgens vaardige

en kundige onderwysers 100 ure Wiskunde- of Wetenskaponderrig aan onderwysers in Dinaledi-skole sal bied.

Alle graad 8-Wiskundeonderwysers is opgelei in die konsolidering van gesyferdheid en leermateriaal is aan alle skole

voorsien, terwyl Engels Tweede Taal-onderwysers in Dinaledi-skole spesiale opleiding en steun in die onderrig van

Engels as ‘n tweede taal ontvang het. Die skole is deur die Adjunk-Minister van Onderwys en die LUR van Onderwys in

die Wes-Kaap sowel as verskeie departementele amptenare besoek.

Aan hierdie skole sal ‘n addisionele onderwyser vir Wiskunde en/of Natuur- en Skeikunde op ‘n permanente basis

toegeken word om ‘n groter fokus op hoër graad en addisionele leerderondersteuning moontlik te maak.

‘n Konferensie is aan die einde van Januarie 2007 gehou om teikens en die pad vorentoe met prinsipale, en Wiskundeen

Wetenskaponderwysers te bespreek. Die opleiding van onderwysers sal voortgaan. Die Universiteit van Kaapstad

Wiskunde- en Wetenskaponderwys-Program sal gespesialiseerde ondersteuning in 5 Dinaledi-skole bied. Steun vir die

konsolidering van gesyferdheid in graad 8 sal voortgaan sowel as steun vir Engels Tweede Taal-onderwysers.

Die graad 12-deelnamesyfers in wiskunde en natuur- en skeikunde vir 2003 - 2006 was as volg:

Vak

Geskryf

2006

Geskryf

2005

Geskryf

2004

Geskryf

2003

Addisionele Wiskunde HG 202 179 191 132

Funksionele Wiskunde SG 115 122 93 125

Funksionele Natuur- en Skeikunde 39 39 51 65

Wiskunde HG 4 420 4 992 5 093 4 446

Wiskunde SG 18 290 17 474 16 933 17 504

Totaal Wiskunde 23 066 22 806 22 361 22 272

Natuur- en Skeikunde HG 4 164 4 736 4 884 4 335

Natuur- en Skeikunde SG 8 173 7 861 7 240 7 775

Totaal Natuur- en Skeikunde 12 337 12 597 12 024 12 110

• VOO NKV

Die NKV vir graad 10 – 12 (Algemeen) het met ingang van Januarie 2006 begin met die implementering in graad 10 in

alle openbare en onafhanklike skole. Hierdie driejaarstudieprogram, waarvan die tweede en derde jaar in graad 11 in

2007 en graad 12 in 2008 geïmplementeer gaan word, sal lei tot ‘n Nasionale Senior Sertifikaat (NSS). Die eerste NSSeksamen

sal in Oktober/November 2008 afgelê word.

Dit behels nie net die invoer van die nuwe kurrikulum nie, maar meer belangrik, die strategiese element van

kurrikulumregstelling – die invoer van uitgebreide en kritieke kurrikulumpakkette (wat op wiskunde, wetenskap en

tegnologie, en tale) wat voorheen om politieke redes, gebrek aan motivering of belangstelling en gebrek aan hulpbronne

beperk was. Die departement sal direk tussenbeide tree om te verseker dat gemeenskappe pakkette kies wat ontwerp

is om toegang tot hoëvlakkennis en –vaardighede sowel as die vestiging van sentrums van uitnemendheid vir

Fokusskole, en in lyn met die vooruitsigte vir ekonomiese groei belig deur MEOS-navorsing. Dit word voorsien dat

hierdie sektor kleiner kan word soos wat meer studente na die VOO-kolleges gekanaliseer sal word vir

behoeftegedrewe verdere onderwys en opleiding wat by hul vermoëns aangepas is. Dit beteken egter nie dat daar

beduidende hulpbronbesparings sal wees nie. Eintlik word beoog dat die inwerkingstelling van hierdie sektor

aanvanklik hoër toekennings in die vorm van infrastruktuur en toerusting, onderwyspersoneel en

onderwyserontwikkelingsprogramme, ens. sal meebring.

Alle toepaslike VOO NKR-beleidsraamwerkdokumente, asook die Afrikaanse weergawes daarvan, is versprei aan 423

skole wat die VOO NKR vanaf graad 10 aanbied. Vakoriënteringswerkswinkels vir al 29 vakke vir alle graad 10- tot 12onderwysers,

met 8 169 onderwysers wat in 2006 betrokke was en 5 648 wat in 2006 voltooi het. Om te help met die

onderrig en assesseringspraktyke wat met die VOO NKR-beleidsdokumente belyn is, is vakondersteuningsriglyne

ontwikkel, versprei en met onderwysers gemedieer. Om skole te help om vir die implementering van die VOO NKR in

graad 10 in 2006 te beplan, is vakjaarbeplanners en tempobepalers en minimum hulpbronpakkette met leer- en

onderigondersteuningsmateriaal vir die betrokke vakke ook ontwikkel om te help met die verkryging van sodanige

materiaal. 480 Lewensoriëntering-ondewysers is opgelei om leerders te ondersteun met die seleksie van vakkeuses vir

die VOO NKR. Spesiale ondersteuning is aan graad 10-onderwysers en -leerders gegee om hulle voor te berei vir die

eerste VOO NKR-interne eksamen in 2006. Deel hiervan was die verspreiding van voorbeelde van nasionale ekamen-

Jaarlikse Prestasieplan 2007/08 – 2009/10 37

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!