03.05.2013 Views

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

►PM401: Persentasie kinders met spesiale behoeftes van verpligte skoolgaande ouderdom wat nie in onderwysinrigtings

ingeskryf is nie

Dit is die persentasie gestremde leerders van verpligte skoolgaande ouderdom wat nie in enige onderwysinrigting ingeskryf is nie.

Dit is belangrik dat die regering toereikende en toepaslike toegang tot spesiale en openbare gewone skole vir hierdie leerders bied.

Hierdie prestasiemaatreël moet ideaal gesien, ‘n waarde van 0% dra.

►PM501: Aantal VOO-kollegestudente in verhouding tot jeug in die provinsie

Dit is die aantal VOO-kollegestudente, van alle ouderdomme, gedeel deur jeug ouderdom 16 tot 18. Terwyl baie VOOkollegestudente

bokant die ouderdom van 18 is, bied hierdie prestasiemaatreël nogtans ‘n nuttige aanduiding van hoe goed VOOkolleges

uitreik na die jeug en die bevolking as ‘n geheel.

►PM502: Persentasie vroulike studente in tegniese velde

Dit is die persentasie van alle vroulike VOO-kollegestudente wat vir ingenieurswese en enige ander tegniese velde ingeskryf is.

Histories was die inskrywing van vroulike studente in hierdie velde lag. In belang van geslagsgelykheid moet hierdie situasie

verbeter.

►PM503: VOO-kollege-deurvoersyfer

Dit is die aantal studente wat die finale eksamens slaag, gedeel deur die aantal studente wat die VOO-kollegestelsel toegetree het

met die voorneme om die eksamen te slaag.

►PM504: Persentasie leerders in leerderskappe geplaas via VOO-kolleges

This is the learners in learnerships receiving their training through an FET college, as a percentage of all learners in learnerships in

the province. This performance measure indicates how effective FET colleges are at attracting learners from the learnership system.

►PM601: Persentasie BVOO-leerders in verhouding tot/relatief tot volwassenes in die provinsie

Dit is die persentasie studente wat in openbare BVOO-sentrums geregistreer is, gedeel deur die totale aantal volwassenes in die

bevolking. Hierdie persentasie bied ‘n aanduiding van hoe uitgebreid die openbare provisioning van ABET in die provinsie is.

►PM701: Persentasie leerders in graad R befonds uit openbare fondse

Dit is die totale aantal leerders in graad R befonds uit openbare fondse (in openbare skole of gemeenskapsentra), gedeel deur alle

vyfjariges in die bevolking. Terwyl dit nie die regering se doel is om 100% te bereik ten opsigte van hierdie prestasiemaatreël nie (dit

kan verwag word dat sommige leerders privaat sentra sal bywoon), stipuleer beleid dat ons teen 2010 ‘n hoë vlak van tussen 80%

and 90% moes bereik het.

Jaarlikse Prestasieplan 2007/08 – 2009/10 82

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!