Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury
Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury
Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
2005/06

2006/07

2007/08

2008/09

2009/10

Werklike Werklike Beraamde Beraamde Beraamde Beraamde

►PM004: Jare insette per NKV-afgestudeerde Provinsies kan nie tans die prestasiemaatreëls (PM) bereken nie aangesien akkurate databronne nie

beskikbaar is nie.

►PM005: Gemiddelde hoogste skoolgraad bereik deur volwassenes in die bevolking 9.3 9.5 9.8 10.0 10.2 10.4

►PM006: Volwassene-geletterdheidsyfer 94.0% 95.1% 95.2% 95.3% 95.4% 95.6%

Let wel: Al die prestasiemaatreëls, behalwe vir PM003 en PM004, is gebaseer op data van die huishoudelike opname. Bronne: Provinsiale Begrotingsverklaring (2007) [2006/07 finansiële syfers is hersiene

ramings]; Persal [2005- en 2006-werknemersyfers verwys na Julie en Februarie respektiewelik]; OBIS [2006-inskrywingsyfers is nie-finale ramings]; Bevolkingsyfers voorsien deur DvO. Die syfers van personeel in

openbare diens in hierdie tabel en alle ander sleutelneigingtabelle reflekteer ‘n telling van unieke werknemers op Persal, ongeag indiensnemingstatus (d.i. ongeag of permanent of tydelik) op ‘n bepaalde punt in

die jaar.

Let wel: Die persentasies vir PM001 en PM002 is verkry van die 2004- en 2005- Algemene Huishoudelike Opnames en kan effens verskil van inskrywing oor bevolking wat elders gereflekteer word.

ST001 PROVINSIALE ONDERWYSSEKTORE – Sleutelneigings

2004/05

Jaarlikse Prestasieplan 2007/08 – 2009/10 22