03.05.2013 Views

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

• Die verhoging van deelname aan Wiskunde, Natuurwetenskap en Tegnologie deur middel van deurlopende

bekendstelling van Fokusskole, ’n toename in die aantal Dinaledi-skole, die verbetering van slaagsyfers met matriekendossement

en van die vakke Wiskunde en Wetenskap.

• Verdere hulpbronvoorsiening aan die 2 nuwe vaardigheidskole (in Mitchell’s Plain en Gugulethu).

• Verhoogde toegang tot BVOO deur gestruktureerde Vlak 1- en 2-kurrikulumaanbiedings in sentrums.

Prestasiemaatreëls gebruik te word:

►PM216: Persentasie van meisieleerders wat wiskunde en wetenskap in graad 10 tot 12 aanbied.

►PM220: Slaagsyfer in graad 12 vir wiskunde en wetenskap.

►PM501: Aantal VOO-kollegestudente in verhouding tot jeudiges in die provinsie.

►PM502: Persentasie vroulike studente in tegniese velde.

►PM503: VOO-kolleges se deurvoersyfer.

►PM504: Persentasie leerders in leerderskappe geplaas deur VOO-kolleges.

►PM601: Persentasie BVOO-leerders in verhouding tot volwassenes in die provinsie.

►PPM501: Aantal studielenings aan VOO-kollegestudente toegeken.

►PPM805: Aantal nuwe beurse aan studentonderwysers toegeken.

Die volgende spesifieke programgebaseerde strategieë verteenwoordig die leweringsplatform vir die MKOS: -

• Program 2: Openbare gewoneskoolonderwys en Program 4: Openbare spesiale skole

• Verseker dat alle leerders van graad 1 tot graad 6 lees, skryf en reken op die vlakke soos bepaal deur die NKV.

• Verseker dat alle leerders in graad 7 - 9 van algemene onderwysw van hoë gehalte voorsien word.

• Verhoog die deelname- en suksessyfers van jong leerders, veral swart leerders, in die VOO-band by skole.

• Verhoog die aantal VOO-leerders wat vir toegang tot hoër onderwys kwalifiseer.

• Verhoog toegang tot hoër onderwys, veral vir leerders uit arm huise.

• Bied advies oor vakkeuse en loopbaanvoorligting aan alle leerders in graad 9 sodat hulle gepaste vak- en

loopbaankeuses in die VOO-band kan maak.

• Program 5: Verdere onderwys en opleiding

• Verhoog die deelname- en suksessyfers van jong leerders, veral swart leerders, in die VOO-band by kolleges.

• Verhoog die aantal leerderskappe, vakleerlingskappe, internskappe en vaardigheidsprogramme wat aan

werksgeleenthede gekoppel is.

• Program 6: Basiese Volwasseneonderwys en –opleiding

• Verhoog die aantal volwasse leerders in basiese volwasseneonderwys en –opleidings(BVVO)-programme.

• Program 7: Vroeëkinderontwikkeling

• Verseker ‘n geïntegreerde benadering tot die fisiese, sosiale en kognitiewe ontwikkeling van alle 0- tot 4-jariges

wat in die provinsie woon.

• Voorsien graad R-onderrig van hoë gehalte aan alle 5-jariges sodat hulle gereed kan wees vir skoolleer.

• Program 8.5: iKapa Elihlumayo

• Voorsien loopbaanvoorligting aan alle sekondêre skole.

• Lei onderwysers in elke sekondêre skool op om loopbaanvoorligting te bied.

A.2 Die uitdagings vir die onderwyssektor

Onderwys in die Wes-Kaap staan voor verskillende uitdagings, naamlik sosio-ekonomiese uitdagings, nasionale/provinsiale

beleidsuitdagings en organisatoriese uitdagings.

A.2.1 Die sosio-ekonomiese uitdagings

Die bevolking van die Wes-Kaap het oor die afgelope vyf jaar skerp gestyg en sit steeds hierdie stygende patroon voort.

Volgens Statistiek Suid-Afrika (StatsSA) 2005 se Algemene Huishoudelike Opname, is die Wes-Kaap die tuiste vir sowat 4,7

miljoen mense, wat 10% van Suid-Afrika se totale bevolking verteenwoordig. Die Wes-Kaap se bevolkingsgroei word op

2,1% per jaar geraam.

Die migrasiepatrone dui aan dat migrasiesyfers vanaf 1991 - 1996 tot 1996 – 2001 aansienlik toegeneem het. Die breë

migrasiepatroon bly dieselfde: aansienlike beweging na Gauteng en die Wes-Kaap en aansienlike beweging uit die Oos-

Kaap en Limpopo. Migrasie in en uit die oorblywende vyf provinsies is meer gebalanseerd.

Jaarlikse Prestasieplan 2007/08 – 2009/10 5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!