03.05.2013 Views

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die volgende is van toepassing op subprogram 2.2, openbare sekondêre skole:

Meetbare doelwitte Prestasiemaatreëls

Billikheid ▲ Om die deelname van histories gemarginaliseerde

groepe leerders in openbare

sekondêre skole te bevorder.

▲ Om die gaping tussen opvoedkundige

uitkomstes van die histories bevoordeeldes en

benadeeldes in openbare sekondêre skole uit

te wis.

Doeltreffendheid

▲ Om te verseker dat die progressie van

leerders deur openbare sekondêre skole

optimaal is.

Uitset ▲ Om te verseker dat ‘n toereikende proporsie

van die bevolking graad 12 bereik, veral met

betrekking tot sukses in wiskunde en

wetenskap.

Gehalte ▲ Om die hoogs moontlike onderwysuitkomstes

onder leerders in openbare sekondêre skole

te bereik.

Gespesifiseerde beleide, prioriteite en strategiese doelwitte

• Strategiese doelwitte en mikpunte:

► PM216: Persentasie meisieleerders wat

wiskunde en wetenskap in graad 10 – 12

aanbied

► PM217: Die prestasieverhouding van die mins

bevoordeeld skole tot die mees bevoordeelde

skole met betrekking tot die graad 12slaagsyfer

► PM218: Herhaalsyfer in graad 8 – 12

► PM219: Slaagsyfer in graad 12-eksamens

► PM220: Slaagsyfer in graad 12 in wiskunde- en

wetenskapeksamens

► PPM201: Endossementsyfer in graad 12eksamens

► PPM202: Slaagsyfer in graad 12 vir wiskunde

en wetenskap

► PPM203: Aantal skole wat minder as 60% in

graad 12 behaal

► PM221: Persentasie leerders in graad 9 wat

aanvaarbare onderwysuitkomstes in alle

leerareas behaal

Om toegang tot gehalte-onderwys vir alle kinders wat in die provinsie woon te verseker

• Om leerderakkommodasie in openbare gewone skole te voorsien ingevolge beleid

• Om die basiese infrastruktuur vir openbare gewone skole te voorsien ingevolge beleid

• Om toegang tot onderwys vir leerders uit voorheen gemarginaliseerde groepe te verbeter

• Om toepaslike en gestruktureerde opleiding in die NKV aan onderwysers te voorsien

• Om leerderprestasie in gesyferdheid en geletterdheid te verbeter

• Om doeltreffendheid in die onderwysstelsel te verbeter en om die progressiesyfer van leerders en die gehalte van

onderwys as geheel oor tyd te verbeter

• Om doeltreffende en inklusiewe onderwys en steun vir leerders met leerstoornisse te voorsien

• Om vervoer- en hostelfasiliteite vir behoeftige leerders te voorsien

• Om ‘n Nasionale Skoolvoedingsprogram (NSVP) te voorsien

• Om skooldissipline in die herbesitname van skoolomgewings te herstel

Om doeltreffende e-Leer in skole te verseker

• Om infrastruktuur vir Inligtings- en Kommunikasietegnologie vir alle skole te versnel

• Om kurrikulumlewering te verseker deur die gebruik van IKT waar toepaslik

• Om die ontwikkeling en bestuur van digitale inhoud te verseker

• Om te verseker dat opvoeders opgelei word in die gebruik van IKT’s om hul onderrigprogramme te ondersteun

Om veilige institusionele omgewings wat vir doeltreffende onderrig en leer benodig word te verseker

• Om ‘n veilige skoolomgewing te verseker in vennootskap met gemeenskappe en ander regeringsdepartemente

• Om omstandighede van fisiese degradering van leeromgewings te beëindig

• Om begrip van sosiale omstandighede in die provinsie en die invloed daarvan op skole te bevorder

Jaarlikse Prestasieplan 2007/08 – 2009/10 34

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!