03.05.2013 Views

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Om doeltreffende bestuur en beheer in alle leeromgewings en steunstrukture te verseker

• Om steun vir bestuur en beheer en ontwikkeling nader aan skole te bring deur die werk van die distrikskantore en

ander professionele dienste

• Om ‘n optimale en billike verspreiding van die finansiële, fisiese en menslike hulpbronne regoor die stelsel te

bereik

• Om die kennis en vaardighede van skoolprinsipale deur geteikende opleiding en steun te verbeter.

• Om die kennis en vaardighede van skoolbeheerliggame deur geteikende opleiding en steun te verbeter.

• Om die bestuur van die kurrikulum en assesseringsprosesse te verbeter.

• Om finansiële bestuur en gehalte op alle vlakke te bevorder in lyn met provinsiale beleid en die wetgewende

raamwerk.

• Om professionele steun aan alle openbare gewone skole te bied

Om opvoeders toe te rus en te ondersteun in hul pogings om effektiewe onderwys te voorsien

• Om opvoeders vir openbare gewone primêre en sekondêre fases te voorsien ingevolge beleid

• Om te verseker dat die provinsie toereikende getalle toepaslik opgeleide opvoeders in diens neem

• Om pogings te ondersteun om studentonderwysers vir voordiensopleidingsinrigtings te werf

• Om die professionele gehalte van die onderwyserskorps te ontwikkel deur middel van deurlopende professionele

steun

• Om die potensiaal van media en tegnologie-onderwys (e-Onderwys en IKT) te ontwikkel en sodoende onderrig en

leer te bevorder en kurrikulumondersteuning te bied

• Om opvoeders toe te rus en om doeltreffende kurrikulumontwikkeling, -lewering en

-ondersteuning te verseker

• Om gefokusde onderwyserontwikkelingsprogramme deur die Kaapse Onderriginstituut te loods

• Om gespesialiseerde onderwysondersteuning aan onderwysers te bied, veral met betrekking tot vroeë

identifisering, assessering en hantering van leerdediversiteit en leerders wat leerstoornisse in die klaskamer

ervaar.

• Om die minimum standaarde vir spesiale onderwysdienste te implementeer vir leerders wat emosionele en/of

gedragsprobleme manifesteer of die risiko loop om daaraan blootgestel te word.

• Beleidsprioriteite:

Die essensiële beleidsmandaat is steeds om ‘n leertuiste vir al ons leerders in die provinsie daar te stel. Dit word nou

geïnformeer deur die MKOS en fokus op jeug, as een van die 5 hoof- iKapa elihlumayo-strategieë. Sleutelprioriteite vir

die periode 2007/08 – 2009/10 sluit in -

• Die bevordering van gesyferdheid en geletterdheid, veral in primêre skole om sodoende doeltreffende onderrig en

leer te verseker. Alle graad 6-leerders sal in 2007 in geletterdheid en gesyferdheid getoets word.

• Die voortgesette implementering van die NKV veral met betrekking tot die verdere onderwys- en opleidings(VOO)band

sowel as in die oorblywende jaar van die algemene onderwys- en opleidings(AOO)-band.

• Die implementering van die gewysigde Norme en Standaarde vir Skoolbefondsing (NSSB) en om voorsiening te

maak vir die befondsing van die verklaarde ‘geen-skoolgeld-skole’.

• Die implementering van GVO-OOP, wat die armste primêre skole in Nasionale Kwintiel 1 in 2007/08 teiken, om te

verseker dat hierdie skole die basiese minimum fisiese, leer- en onderig-, menslike en finansiële hulpbronne

ontvang om gehalte-leer en onderrig moontlik te maak.

• Die implementering van die Leerderprestasiestrategie (LBS) soos per instruksie van die (nasionale) Minister van

Onderwys en die Premier en die verlaging van die aantal skole wat minder as 60% in die Senior Sertifikaateksamens

behaal

• Fokus op verbeterde fisiese veiligheidsfasiliteite vir skole in risikogebiede om ‘n veilige onderwysomgewing te

verseker.

• Die uitbreiding van deelnamesyfers in Wiskunde, Natuur- en Skeikunde en Tegnologie deur die voortgesette invoer

van Fokusskole en die tename in die aantal Dinaledi-skole en die verbetering van slaagsyfers met endossemente

vir graad 12 sowel as in die vakke Wiskunde en Wetenskap.

• Die voortsetting van die Onderwyserassistent-projek (OAP) met die aanstelling van 510 onderwyserassistente om

in die Grondslagfase in die armste skole te help.

• Verseker toegang tot die toepaslike ondersteuning en gehalte-onderwys deur die implementering van die

nasionale beleidsraamwerk van Witskrif Nr. 6 (2001).

• Alle skole ontwikkel hul Skoolverbeteringsplanne (SVP’s) en stel teikens wat ook as basis sal dien van die

ondersteuning wat deur distriksgebaseerde personeel gebied sal word.

• Verhoog die gehalte van onderwys deur Heelskoolevaluering (HSE) van 30 skole.

Jaarlikse Prestasieplan 2007/08 – 2009/10 35

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!