03.05.2013 Views

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

B.6 Basiese Volwasseneonderwys en –opleiding

Die volgende is die meetbare doelwitte (▲) wat met program 6 verband hou, en hul prestasiemaatreëls (►):

Toegang ▲ Om te verseker dat volwassenes sonder

basiese onderwys toegang kry tot BVOOsentrums.

Gespesifiseerde beleide, prioriteite en strategiese doelwitte

• Strategiese doelwitte en mikpunte:

Meetbare doelwitte Prestasiemaatreëls

► PM601: Aantal BVOO-leerders in verhouding tot

volwassense in die provinsie

Om toegang tot BVOO en vaardigheidsontwikkeling vir volwassenes te verbeter in ooreenstemming met beleid.

• Om die aantal leerders, veral vroue, jeug, landelike en arm leerders wat vir BVOO en Volwassene- Verdere

Onderwys en Opleiding(VVOO)-kursusse by GLS’e ingeskryf is te verhoog met ‘n minimum van 2 500 per jaar.

• Om doelgedrewe BVOO- en VVOO-kwalifikasies te ontwikkel en aan te bied

• Om vennootskappe met ander regeringsdepartmente, SOOO’s en nieregeringsorganisasies (NRO’s) te sluit vir die

lewering van BVOO en VVOO-kursusse

• Om die aantal volwasse leerders wat hul kwalifikasies in die BVOO en VOO-band suksesvol voltooi te verhoog

• Om die goedgekeurde aanbevelings van die BVOO-lewensvatbaarheidstudie te implementeer

Om effektiewe bestuur en beheer in alle leeromgewings en steunstrukture te verseker.

• Om steun en ontwikkeling van bestuur en beheer nader aan GLS’e te bring deur die werk van distrikskantore en

ander professionele dienste

• Om ‘n optimale en billike verspreiding van finansiële, fisiese en menslikehulpbronne regoor die stelsel te verseker

• Om die kennis en vaardighede van GLS-bestuurders te verhoog deur middel van geteikende opleiding en steun

• Om die kennis en vaardighede van GLS-beheerliggame te verbeter deur middel van geteikende opleiding en steun

• Om bestuur van die kurrikulum en assesseringsprosesse te verbeter

• Om finansiële bestuur en gehaltebevordering op alle vlakke te verbeter in lyn met provinsiale beleid en die

wetgewende raamwerk

• Om professionele steun aan alle BVOO-leeromgewings te voorsien

Om opvoeders toe te rus en te ondersteun in hul pogings om doeltreffende onderwys te voorsien

• Om die professionele gehalte van die onderwyskorps te ontwikkel deur middel van deurlopende professionele

steun

• Om die potensiaal van media en tegnologie (e-onderwys en IKT) te ontwikkel om sodoende onderrig en leer te

verbeter e kurrikulumsteun te bied

• Om opvoeders toe te rus om effektiewe kurrikulumontwikkeling, -lewering en –steun te bied

• Om die aantal onder- en ongekwalifiseerde praktisyns wat aan Leerderskappe deelneem te verhoog.

• Beleidsprioriteite:

Daar is voorsiening gemaak vir 2 500 nuwe leerders per jaar om toegang tot BVOO te verkry. Dit sal deur middel van

die volgende voorsien word:

• Doelgedrewe, gemodulariseerde BVOO vlak 1-, 2- en 3-leerplanne – bestaande uit twee programaanbiedings,

naamlik gesyferdheid en geletterdheid, aangebied in alle gemeenskapsleersentrums

• ‘n Fokus op die keusevakke op BVOO Vlak 4, d.i. Aanvullende Gesondheidsorg, Wiskunde, Wetenskap en

Tegnologie

• Vlak 4-sentrums wat ‘n seleksie van leerareas aanbied wat lei tot ‘n doelgerigte AOOS-kwalifikasie vir die leerder in

die konteks van die gemeenskap

• Voorsiening van fisiese en finansiële hulpbronne om die BVOO-kurrikulum te ondersteun

• Alle huidige opvoeders wat geteikende opleiding ontvang en alle nuwe opvoeders wat oriëntering en opleiding

ontvang

• Alle GLS-bestuurders wat toepaslike opleiding (tegniese vaardighede en persoonlike ontwikkelingsplanne) op ‘n

deurlopende basis ontvang

• Verhoging van die aantal vennootskappe met provinsiale en nasionale regerignsdepartemente en die

privaatsektor.

• Integrasie van IKT in die lewering van die kurrikulum op BVOO Vlak 1 – 4

Jaarlikse Prestasieplan 2007/08 – 2009/10 65

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!