03.05.2013 Views

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Ten einde die bevindinge van die Ouditverslag te hanteer en in ‘n poging om alle aspekte van finansiële bestuur en

rekenkundige verantwoordelikhede drasties te verbeter in die rigting van ‘n Vlak 4-ouditeerbare organisasie, het die

departement –

• ‘n Ouditmoniteringskomitee gestig

• Die Prestasieooreenkomste van Programbestuurders gewysig

• Spesifiek opgetree met betrekking tot die gekwalifiseerde items, beklemtoonde items, en die waarde vir geldouditte.

Ter voorbereiding van die 2006/07-oudit, het die departement in gesprek getree met die Provinsiale Ouditeur-Generaal

en die Provinsiale Tesourie oor die probleemareas wat uit die 2005/06-Ouditverslag geblyk het.

Ontleding van beperkinge en beoogde maatreëls om dit te oorkom

Die integrasie van die verskillende gehalteversekerings- en aanspreeklikheidsmaatreëls wat ingevoer is, is ‘n gewigtige

uitdaging vir die WKOD. Dit is belangrik om te verseker dat hierdie maatreëls tot verbeterde onderrig en leer lei en nie as ‘n

doel opsigself beskou word nie.

Die WKOD is onderhewig aan ‘n wyer verskeidenheid moniterings-, evaluerings- en aanspreeklikheidsprosesse. Dit sluit die

volgende in:

• Ouditering van finansiële bestuursprosesse op ‘n jaarlikse basis, deur die kantoor van die provinsiale Ouditeur-

Generaal. Die departement moet verbeter op die gehalte van sy finansiële bestuur ten einde ‘n ongekwalifiseerde

ouditverslag te verseker;

• Verskynings by gereelde sessies met die Onderwysportefeuljekomitee en die Staande Komitee vir Openbare

Rekeninge in die Provinsiale Parlement;

• Gereelde vergaderings (of inligtingsbesoeke) saam met onderwysbelanghebbendes by die LUR en die Superintendent-

Generaal om inligting te deel oor die jongste ontwikkelings in onderwys, of bloot op die hoogte gebring te word van

probleme wat deur opvoeders en skoolbestuurders ondervind word;

• Die WKOD is reeds onder die verpligting om ‘n jaarlikse verslag van sy aktiwiteite aan die Wetgewer voor te lê. Die

Jaarlikse Verslag-dokument kan deur die breë publiek bekom word en laat die onderwysgemeenskap toe om die

suksesse of mislukkings van die departement in terme van sy wetgewende en beleidsmandate en sy strategiese planne

te monitor; en

• Deurlopende monitering en evaluering deur die Gehalteversekeringsfunksie in die departement.

Deurlopende intervensies rakende die opleiding van lede van skoolbestuurspanne sluit in die bestuur van die kurrikulum,

aanmoeding van positiewe leerdergedrag, vroue in leierskap, beleidsbestuur, inklusiewe onderwys, die holistiese bestuur

van MIV/VIGS en ander psigo-sosiale ontwikkelingsuitdagings wat skoolgemeenskappe in die gesig staar, die jongste

wysigings aan wette en getekende resolusies.

Jaarlikse Prestasieplan 2007/08 – 2009/10 28

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!