03.05.2013 Views

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Figuur 1

Bron:

1995 – 2005: Jaarlikse Skoleopname (Openbare Gewone Skole)

2006: CEMIS Huidig (13 Oktober 2006)

Statistiek SA: Bevolking 2006 gebaseer op 2005-Algemene Huishoudelike Opname

Gevolglik is die voorsiene groot toename in primêreskoolleerders met die gepaardgaande afname in sekondêreskoolleerders

die Wes-Kaap se eerste uitdaging vir lewering in die 2007-skooljaar. Die rede hiervoor is dat toe die inname/toelatingsbeleid

in die jaar 2000 afgedwing is, die aantal graad 1-leerders van 87 435 in 1999 tot 64 844 in 2000 afgeneem het, d.i. ’n afname

van 22 591 leerders. Die graad 1-leerders van die jaar 2000 sal in 2007 in graad 8 wees. Met die verslapping van die

inname/toelatingsbeleid vir graad 1-leerders sedert 2004 was die gemiddelde inname van graad 1-leerders 92 500, wat 28

000 meer is as in 2000. Die aantal graad 6-leerders in 2006 is egter slegs 74 000, d.i. 8 000 meer as vir graad 7 in 2006.

Die aantal leerders in graad 8 vir 2006 is 82 471, d.i. 16 000 meer as vir graad 7 in 2006. Dit beteken dat die departement

vir 2007 vir ongeveer 16 000 meer primêreskoolleerders voorsiening moet maak as in 2006. Die effek vir sekondêre skole is

dat gemiddeld ongeveer 8 000 leerders minder verwag word om graad 8 te bereik, wat ‘n moontlike totale afname van

sekondêreskoolleerders tot gevolg sal hê.

Die tweede uitdaging vir die WKOD is om die onderwysvlakke van die burgers van die Wes-Kaap te verbeter. Terwyl daar ’n

mate van verbetering in die vyfjaarperiode 1996 – 2001 was, is daar nog steeds groot getalle mense wat nie toegang tot

onderwys gehad het op die vlak wat vir waardige deelname aan die burgerlike, politieke en ekonomiese lewe van die

provinsie vereis word nie. Byvoorbeeld, Tabel 2 hieronder toon dat minder as ‘n kwart van die Wes-Kaap se bevolking oor

die Senior Sertifikaat beskik.

Tabel 2: Persentasie van bevolking op verskeie vlakke van skoling 1996 en 2001

Vlakke van skoling 1996 2001

Geen skoling 6,3% 5,7%

‘n Vorm van primêre 15,0% 15,2%

Slegs primêre skool voltooi 8,4% 7,9%

‘n Vorm van sekondêre skoling 37,2% 36,5%

Graad 12 18,0% 23,4%

Hoër 10,1% 11,2%

Bron: Statistiek Suid-Afrika Sensus 1996 en 2001

Jaarlikse Prestasieplan 2007/08 – 2009/10 7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!