03.05.2013 Views

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

B.4 Openbare spesialeskoolonderwys

Die volgende is die meetbare doelwitte (▲) wat met program 4 verband hou, en hul prestasiemaatreëls (►):

Meetbare doelwitte Prestasiemaatreëls

Toegang ▲ Om toegang tot spesiale skole te bied in

ooreenstemming met beleid en die beginsels

van inklusiewe onderwys

Gespesifiseerde beleide, prioriteite en strategiese doelwitte

• Strategiese doelwitte en mikpunte:

► PM401: Persentasie kinders met spesiale

behoeftes van verpligte skoolgaande

ouderdom nie by onderwysinrigtings ingeskryf

nie

Om toegang tot gehalte-onderwys vir alle kinders wat in die provinsie woon te verseker.

• Om plek in openbare spesiale skole te voorsien in ooreenstemming met beleid en die beginsels van inklusiewe

onderwys

• Om toegang tot openbare spesialeskoolonderwys vir leerders uit voorheen gemarginaliseerde groepe te verbeter

• Om sielkundige, sosiale, mediese, terapeutiese en leersteun te bied aan leerders wat ‘n hoë vlak van steun nodig

het sowel as aan leerders in die hoofstroom

• Om effektiewe en inklusiewe onderwys vir leerders wat leerstroornisse ondervind te bied

• Om te verseker dat die vloei van leerders deur openbare spesiale skole minimaal is

• Om die hoogs moontlike onderwysuitkomstes te bereik onder leerders aan openbare spesiale skole

Om effektiewe bestuur en beheer in al die leeromgewings en steunstrukture te verseker

• Om steun ten opsigte van bestuur en beheer nader aan skole te bring deur die werk van die distrikskantore en

ander professionele dienste

• Om ‘n optimale en billike verspreiding van finansiële, fisiese en menslike hulpbronne regoor die stelsel te verseker

• Om bestuur van die kurrikulum en assesseringsprosesse te verbeter

• Om finansiële bestuur en gehaltebevordering op alle vlakke te verbeter in lyn met provinsiale beleid en die

wetgewende raamwerk

• Om professionele steun aan alle openbare spesiale skole te voorsien

Om opvoeders toe te rus en te ondersteun in hul pogings of effektiewe ondewys te voorsien

• Om opvoeders vir die openbare spesiale skole te voorsien in ooreenstemming met beleid

• Om die professionele gehalte van die onderrigkorps te ontwikkel deur middel van deurlopende professionele steun

• Om die potensiaal van media en tegnologie ( e-onderwys en IKT) te ontwikkel om sodoende onderrig en leer te

bevorder en kurrikulumsteun te bied

• Om opvoeders toe te rus om effektiewe kurrkulumontwikkeling, -lewering en

-steun te verseker

• Om gefokusde opvoederontwikkelingsprogramme te loods deur die Kaapse Onderwyssinstituut (KOI)

• Om gespesialiseerde onderwyssteun aan onderwysers te bied

• Om menslikehulpbronontwikkeling te bied in ooreenstemming met die Wet op Vaardigheidsontwikkeling

• Om minimum standaarde vir spesiale onderwysdienste vir leerders te implementeer wat emosionele en/of

gedragsprobleme ondervind of die risiko loop om daaraan blootgestel te word

• Beleid en prioriteite:

Oordragbetalings aan spesiale skole word bepaal op grond van die aantal leerders sowel as die gewigte gebaseer op

die verskillende leerstoornisse, soos gestipuleer in die Wet op die Indiensneming van Opvoeders, 1998. Die

oordragbetalings sluit in subsidies vir vergoeding van busbestuurders en klasassistente, vervoer, hostelakkommodasie,

LOOM, professionele en spesiale dienste en administratiewe kostes. Skoolgebaseerde bestuurspanne by OBOS’e en

SBL’e monitor besteding en kwartaallikse finansiële verslag word by die WKOD ingedien. Geouditeerde state word

voor die einde van Junie van die volgende jaar by die WKOD ingedien.

Diensstate vir spesiale skole word bepaal op grond van die aantal leerders en die gewigte gebaseer op die verskillende

leerstoornisse, binne die toegestand poste, soos bepaal deur die Posvoorsieningsnorme vir spesiale skole.

Jaarlikse Prestasieplan 2007/08 – 2009/10 57

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!