03.05.2013 Views

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

B.5 Verdere Onderwys en Opleiding

Die volgende is die meetbare doelwitte (▲) wat met program 5 verband hou, en hul prestasiemaatreëls (►):

Meetbare doelwitte Prestasiemaatreëls

Toegang ▲ Om die VOO-kollegesektor uit te brei in terme

van die ekonomiese en sosiale behoeftes van

die land.

Equity ▲ Om deelname deur histories gemarginaliseerde

groepe aan VOO-inrigtings te bevorder.

Uitset ▲ Om die suksessyfer in die VOO-kollegesektor

te verbeter.

Gehalte ▲ Om toepaslike en responsiewe gehalte-VOOleergeleenthede

te voorsien.

Gespesifiseerde beleide, prioriteite en strategiese doelwitte

• Strategiese doelwitte en mikpunte:

► PM501: Aantal VOO-kollegestudente in

verhouding tot jeug in die provinsie

► PM502: Persentasie vroulike studente in

tegniese velde

► PM503: VOO-kollege-deurvoersyfer

► PM504: Persentasie leerders in leerderskappe

geplaas deur VOO-kolleges

Om toegang tot gehalte-VOO-kollegeonderwys vir almal in die provinsie te verseker

• Om plek vir leerders in VOO-kolleges te voorsien in ooreenstemming met beleid

• Om kennis van en toegang tot VOO-kollegeonderwys vir leerders uit vorige gemarginaliseerde groepe ver verbeter

• Om die aantal VOO-kollegeleerders wat vir toepaslike programme by kolleges ingeskryf is te verhoog, veral vir

leerders uit voorheen gemarginaliseerde groepe

• Om die ontwikkeling van programme wat responsief is vir die sosiale en ekonomiese behoeftes van die provinsie

te bevorder

• Om lenings aan leerders van arm agtergronde te voorsien wat aan VOO-kolleges wil studeer

• Om leerderondersteuningseenhede by elke kollege te skep om te help met werwing, steun en plasing

Om effektiewe bestuur en beheer in alle leeromgewings en steunstrukture te verseker

• Om ‘n optimale en billike verspreiding van finansiële, fisiese en menslike hulpbronne regoor die stelsel te verseker

• Om die kennis en vaardighede van Uitvoerende Hoofde van VOO-kolleges te verbeter deur geteikende opleiding

en steun

• Om die kennis en vaardighede van VOO-kollegerade te verbeter deur geteikende opleiding en steun

• Om die bestuur van die kurrikulum en assesseringsprosesse te verbeter

• Om finansiële bestuur en die bevordering van gehalte op alle vlakke te verbeter in lyn met provinsiale beleid en die

wetgewende raamwerk

• Om professionele steun aan alle openbare VOO-kolleges te bied

Om opvoeders toe te rus en te ondersteun in hul pogings om effektiewe onderwys te voorsien

• Om opvoeders aan VOO-kolleges te ondersteun in ooreenstemming met beleid

• Om die professionele gehalte van die onderwyskorps te ontwikkel deur middel van deurlopende professionele

steun

• Om die potensiaal van media en tegnologie (e-onderwys en IKT) te ontwikkel om sodoende onderrig en leer te

verbeter en om kurrikulumsteun te bied

• Om opvoeders toe te rus om effektiewe kurrikulumontwikkeling, -lewering en

-steun te verseker

• Beleide en prioriteite:

Die voortgesette herkapitalisering van al 6 VOO-kolleges met ‘n fokus op vaardigheidsontwikkeling in lyn met die MEOS en

nasionele behoeftes, soos uiteengesit deur die Nasionale Menslikehulpbronontwikkelingstrategie. Die voorwaardelike

toekenning, in 2006/07 ingestel, vir die herkapitalisering van die VOO-kolleges befonds hierdie strategie.

Jaarlikse Prestasieplan 2007/08 – 2009/10 60

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!