03.05.2013 Views

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

Annual Performance Plan Jaarlikse ... - National Treasury

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Tipe projek Aantal projekte Naam van projek

Hervestiging van

mobiele klaskamers

Forums

Toilette

Opgraderingsprojekte

27 Bloekombos SS (22), Sir Lowreys Pass PS (3), Vuyani PS (2). Ander

projekte sal slegs gedurende die finansiële jaar geïdentifiseer word

wanneer klaskamers beskikbaar word.

Primêre skole 2 Turfhall PS, Mzamomtsha PS

Sekondêre skole 8 Ravensmead SS, Mondale SS, Mountview PS, Sarepta SS, Rocklands

SS, Phoenix SS, Scottsville SS, Knysna SS

Primêre skole 279 Samora Marchall PS (34 ), Vredendal PS (17 ), Smutsville PS (18 ),

Table View PS (34), Heinz Park PS (34), Khayelitsha PS No 1 (34),

Khayelitsha PS No 2 (34), Delft N2 Gateway PS (34), Dalebuhle PS

(17 ), Buffels Nek PS (5), Reenendal PS (18)

Sekondêre skole 150 Enkwenkwezi SS (27), Khayelitsha No 1 SS (27), Khayelitsha No 2 SS

(27), Khayelitsha No 3 SS (27), Khayamandi SS (27), Schoonspruit SS

(15).

Primêre skole 1 Thembani PS (administratiewe fasiliteit),

Sekondary school 4 Esselenpark SS (administratiewe fasiliteit), Oaklands SS

((administratiewe fasiliteit), Thandokhulu SS (administratiewe fasiliteit),

Suid-Peninsula SS (vervanging van voorafvervaardigde klaskamers met

permanente klaskamers)

Spesiale skole 0 Nul

Onderhoud van geboue oor die MTBR (2007/08 tot 2009/10)

Aantal projekte Begroting beskikbaar

R’000

500 R163,564 miljoen

Die geskatte koste vir die vervanging van alle bestaande skoolgeboue in die Wes-Kaap is R12 biljoen. Volgens die

Staatsdienskode behoort 1,5% van die vervangingswaarde van ‘n gebou beskikbaar gemaak te word om dit jaarliks te

onderhou. ‚’ Bedrag van R180 miljoen behoort dus jaarliks begroot te word vir die onderhoud van onderwysgeboue in die

Wes-Kaap.

Die jaarlikse onderhoudsbegroting vir 2007/08 is R25,221 miljoen en hierdie bedrag verteenwoordig ‘n blote 14% van wat

benodig word. Die totale onderhoudsbegroting vir die afgelope twee jaar beloop R165 miljoen. Indien dieselfde berekening

gedoen word, d.i. 1,5% van die vervangingswaarde, dan dui die antwoord daarop dat die geboue besig is om agteruit te

gaan en dat onderhoudsagterstande toeneem.

Batebestuur

• Onroerende bates

Die WKOD gebruik die Onderwysbestuursinligtingstelsel (OBIS) en die Skoleregister van Behoeftes Inligtingstelsel wat

toereikend is vir die bestuur van onroerende eiendom.

• Vernaamste roerende bates

Hoofkantoor en OBOS’e (insluitend kantore gekoppel aan OBOS’e

Die WKOD het ten opsigte van roerende bates ‘n batebestuurseenheid gevestig. Hierdie eenheid is een van die pilare

van die Verskafferskettingeenheid.

Alle meubels en toerusting vir hierdie kantore word van die hoofkantoor af aangekoop en word geregistreer op ‘n

inventaris van roerende bates ingevolge die vereistes voorgeskryf deur die Nasionale Tesourie. ’n Oudit van alle

roerende bates (November) en ‘n voorraadopname (Februarie/Maart) word jaarliks gedoen met behulp van ‘n private

kontrakteur spesifiek aangestel vir hierdie doel.

Jaarlikse Prestasieplan 2007/08 – 2009/10 77

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!