03.05.2013 Views

Leer en Lewe - AH Bogaards

Leer en Lewe - AH Bogaards

Leer en Lewe - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

waarin die Goddelike Outeur, die Heilige Gees, gestaan het tot die deur Hom

gebruikte openbaringsorgane: die profete en apostels. Daaroor loop die gevoelens

baie uiteen en is daar groot verskil van opinie. Ons vind:

Die Meganiese Opvatting wat die eenvoudigste is en die mense wat deur die

Heilige Gees gebruik is, sien as blote masjiene. Die Heilige Gees het gedikteer en die

skrywers hoef niks anders te gedoen het as om letterlik op te teken wat aan hulle

voorgesê is nie. Die Heilige Gees het hulle gebruik soos 'n fluit waarop gespeel of

soos 'n tikmasjien waarop getik word. Nou is daar inderdaad gedeeltes van die

Heilige Skrif wat letterlik voorgesê is. Wanneer Johannes briewe moet skrywe aan

die sewe gemeentes van Klein-Asië, dan sê Christus by elke brief: "skryf aan die

engel van die gemeente" (Openb. 2 en 3). Maar dit was 'n hoë uitsondering. God

werk nie so meganies nie en skuif nie die persoonlikheid van die skrywers opsy nie.

Hul persoonlikhede was geheel en al in sy diens. Daarom skryf Jesaja heeltemal

anders as Amos – Amos, die herder, gebruik beelde wat hy aan die landelike lewe

ontleen het. So het ons ook van die een Evangelie vier verskillende beskrywinge;

daar is verskil in taal en styl. Dus is die selfwerksaamheid van die skrywers nie

uitgesluit soos die meganiese opvatting leer nie.

Die Dualistiese Opvatting. Dit splits die Bybel in twee. (Duo beteken twee;

dualisties – tweeslagtig) Hier word skeiding gemaak tussen die godsdienstig-sedelike

gedeelte van die Bybel en die geskiedkundige gedeeltes. Hulle sê: 'n Geskiedkundige

gedeelte of boek is nie geïnspireer nie, maar 'n godsdienstige gedeelte wel. So is die

Psalms en die Bergpredikasie wel geïnspireerd.

Hierdie opvatting word ook genoem die fundamentele, omdat daarvolgens alleen die

fundamentele gedeeltes van die Skrif geïnspireerd is.

Ons mag egter nie hierdie skeiding maak nie. Die Heilige Skrif is een organisme

waaruit niks gemis kan word nie. Ook die geskiedenis in die Heilige Skrif is

Openbaringsgeskiedenis. Die Here Jesus wys, byvoorbeeld, op gedeeltes van hierdie

geskiedenis – die koper slang, Jona wat drie dae en nagte in die ingewande van die

vis was, die weduwee van Sarfath, Naäman die Siriër, die koningin van Skeba ens.

Trouens, wie hierdie metode voorstaan, kan, wanneer hy eers begin het om krities te

sif, dalk nooit weer ophou nie. Omdat die mens self wil uitmaak watter gedeelte van

die Bybel vir hom gesag het, hou die een 'n bietjie groter Bybel oor as die ander.

Hierdie opvatting is verdedig deur die Sociniane 6 en Remonstrante 7 en deur baie

modernistiese teoloë, maar dit is in stryd met die gebruik wat van die Skrif gemaak

is deur die Here Jesus, die apostels en die hele Christelike kerk.

Die Dinamiese Opvatting leer dat nie die Skrif nie, maar die persone feilbaar

geïnspireer is. Dunamis beteken krag, dit wil sê, die skrywers het volgens hierdie

beskouing goddelike kragte ontvang. Die inspirasie staan dan op een lyn met die

illuminasie (verligting); die gedrywe word deur die Heilige Gees met die leiding deur

Hom. Inspirasie is dan eenvoudig verligting van die verstand, sodat daar net 'n

graadverskil is tussen die bybelskrywers en die gewone gelowiges. Daarom is daar

ook nie wesens verskil nie, maar slegs 'n graadverskil tussen 'n brief van Paulus en

6 Sociniane. ‗n Ketterse rigting uit die tyd van die Kerkhervorming wat o.a. die waarheid van

God se Driëenheid en die inspirasie van die Bybel deur die Heilige Gees loën.

7 Remonstrante. Volgelinge van Arminius, ‗n teologiese professor in Nederland wat o.a. die

waarheid van die Uitverkiesing geloën het en wie se optrede aanleiding gegee het tot die hou

van die Dordtse sinode van 1618/19 waar die Dordtse Leerreëls opgestel is om sy dwalinge te

weerlê en die suiwer waarheid ooreenkomstig die Bybel duidelik in die lig te stel.

23

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!