03.05.2013 Views

Leer en Lewe - AH Bogaards

Leer en Lewe - AH Bogaards

Leer en Lewe - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Op die derde dag het God die plante en bome gemaak, dit wil sê, die aarde

bewoonbaar gemaak. Op die sesde dag skep God die bewoners wat op die aarde

lewe: vee, kruipende diere, wilde diere en die mens.

Daar is dus 'n treffende ooreenkoms tussen wat God geskape het op die eerste drie

en wat Hy geskape het op die laaste drie dae.

Op die sewende dag het God gerus; sy werk is voltooi en daarom neem Hy die

skepping in gebruik tot sy eer. Op die sewende dag het Hy Hom verlustig in die werk

van sy hande en hierdie dag het Hy geheilig sodat ons dit sou gebruik tot sy eer en

daarop sou rus van ons arbeid. In sy arbeid moet die mens as beelddraer van God

dieselfde ritme vertoon wat God geopenbaar het. Die sabbat is 'n skeppingsordinansie

en het groot betekenis vir ons hele lewe.

Toe die Vader met die skeppingswerk klaar was, het Hy gerus op die sewende dag:

die Ou-Testamentiese Sabbat. Toe die Seun die verlossingswerk volbring het, het Hy

op die eerste dag gerus: die Nuwe Testamentiese sabbat. Wanneer die Heilige Gees

eenmaal sy werk voltooi het, sal Hy ook rus: die ewige sabbat.

Die Skrif leer vir ons dat die Drie-enige God die wêreld geskape het. Die skepping,

die verlossing en die heiligmaking is die werk van die Drie-enige God. Ons sê wel dat

die Hoofpersoon by die skepping die Vader is, by die verlossing die Seun en by die

heiligmaking die Heilige Gees.

Ons lees in Ps. 33:6:Deur die Woord van die Here is die hemele gemaak en deur die

Gees van sy mond hulle hele leër. Johannes sê: In die begin was die Woord; deur

Hom het alle dinge ontstaan. In Heb. 1:2 lees ons: wat Hy (die Seun) as erfgenaam

van alles aangestel het, deur Wie Hy ook die wêreld gemaak het. En in Ef. 3:9: God,

wat alles geskape het deur Jesus Christus. In Gen. 1 lees ons van God wat spreek en

van die Heilige Gees wat oor die waters sweef. En by die skepping van die mens sê

God, die Drie-enige: Laat ons mense maak na Ons beeld, na Ons gelykenis.

By die skepping het die Drie-enige God, die Volsalige in Homself, geen tussenoorsake

nodig gehad nie. Die skepping het ook nie uit God geëmaneer, uitgevloei,

soos water uit 'n fontein nie – dan sou 'n mens hoër sfere kry, naby God, en verder

die laere en laagste sfere in plaas van die onderskeiding tussen goed en kwaad. Die

mens sou dan nie van sondeskuld verlos word nie, maar sou opstyg uit die laer na

die hoër sfere, soos die Neo-Platonisme 1 leer wat soveel kwaad in die kerk gedoen

het.

Die Skrif leer dat God die wêreld volgens sy wil geskape het. God skep deur te

spreek. Daarom weet ons dat elke skepsel 'n gedagte van God vertolk. Die skepping

is soos 'n mooi boek waarin al die skepsele, groot en klein, soos die letters is wat

aan ons die onsigbare dinge van God laat sien. Adam het die opdrag gekry om die

diere name te gee. Hy moes in elke dier die besondere gedagte van God lees en dit

in 'n naam vertolk – die naam gee uitdrukking aan die wese.

Omdat die Drie-enige God die Volsalige in Homself is, het Hy die skepping nie nodig

nie; Hy word ook nie gedien soos iemand wat iets nodig het nie; Hy het niemand

nodig nie. Hy is die absolute Soewerein, die Pottebakker, wat mag het oor die klei

om voorwerpe ter ere of tot oneer te maak. Hy het alle dinge gemaak om Homself

ontwille.

1 Neo-Platonisme. ‗n Filosofiese beweging uit die derde en vierde eeu n.C. wat aansluit by

die gedagtes van Plato en probeer het om die Christendom te beveg met die wapens van die

valse wysbegeerte.

80

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!