03.05.2013 Views

Leer en Lewe - AH Bogaards

Leer en Lewe - AH Bogaards

Leer en Lewe - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

daar is tot die absolute Idee, wat al die ware, die goeie en die skone omvat.

Anselmus 4 sê dat die menslike gees verskillende gedagtes het en een van hierdie

gedagtes is die hoogste gedagte. Wanneer hierdie gedagte alleen in ons denke

bestaan, dan kan ek my nog 'n hoër gedagte voorstel wat ook in die werklikheid

bestaan. Die hoogste gedagte moet dus werklik bestaan. Dus moet God bestaan.

Cartesius 5 leer dat alle mense 'n gedagte van God het. Hy sê: ek dink, daarom is

ek. So dink die mens dat daar 'n hoër wese is en dan moet die hoër Wese ook

bestaan.

In hierdie ontologiese bewys word daar dus 'n geweldige sprong gemaak van die

denke na die syn. En dit deug nie, want iemand kan maklik allerlei snaakse gedagtes

hê wat juis nie in die werklikheid bestaan nie. Ons mag nie uit die denke tot die syn

konkludeer nie. En ons mag God nie aan ons denke ondergeskik maak nie.

Die morele bewys.

Elke mens het 'n gewete en is verantwoordelik vir sy dade. Daar is onderskeid tussen

goed en kwaad. Let ons bowendien op die probleem van die voorspoed van die

goddelose en die teenspoed van die regverdiges, dan moet ons die bestaan van

iemand aanneem wat die goeie beloon en die kwade straf. Die wysgeer, Kant, sê dat

hy nie met sy verstand kan bewys dat God bestaan nie maar dat hy prakties tot die

konklusie kom dat God wel bestaan.

Die morele bewys kom dus van die gewete tot die Regter. Maar ook dit is geen

bewys nie. 'n Panteïs 6 sal byvoorbeeld sê dat die kwade sowel as die goeie altyd

bestaan het en sal bly bestaan. 'n Boom wat skeef gegroei het, word nie gestraf nie.

'n Misdadiger wat die slagoffer is van sy omgewing, moet nie gestraf maar verbeter

word. Vir 'n panteïs sê die morele bewys dus niks nie.

Die kosmologiese bewys.

Kosmos beteken wêreld en in die wêreld sien ons oral beweging, oorsake en gevolge.

Dus moet daar iemand wees wat die oorsaak van hierdie oorsake en van hierdie

beweging is, naamlik God. Hy is die bewegende Oorsaak.

Hierdie bewys kom dus uit die veranderlike tot die Onveranderlike en uit die

relatiewe tot die Absolute. Maar ook dit is geen bewys nie. Gestel byvoorbeeld dat

daar maar net 'n oneindige reeks van oorsake was?

Die teleologiese bewys.

4 Anselmus. ‗n Bekende teoloog uit die Middeleeue en die vader van die Roomse skolastieke

teologie. Laasgenoemde is dié teologie wat probeer om deur die toepassing van die

verstandelike spekulasies van die nie-Christelike filosofie op die teologie, die geopenbaarde

waarhede vir die menslike rede (verstand) aanneemlik te maak. Dit is natuurlik nie moontlik

nie.

5 Cartesius of Descartes. ‗n Bekende Franse wysgeer uit die sewentiende eeu en die vader

van die rasionalisme in die filosofie. (Verheerliking van die menslike rede).

6 Panteïsme. Hierdie filosofiese rigting leer dat alles God is. Dit staan teenoor die Bybelse

leer dat God en die skepping twee is en dat God wesens-verskillend is van die geskapene; Hy

die Skepper.

37

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!