03.05.2013 Views

Leer en Lewe - AH Bogaards

Leer en Lewe - AH Bogaards

Leer en Lewe - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

verwerping is vir Christus en die verkiesing is vir alle mense. Die Kerk moet derhalwe

aan elke mens sê dat hy verkore is, omdat Christus die verwerping vir hom geken

het. Wie glo dat hy verkore is, moet ook as 'n verkorene lewe.

Ons hoef nie verbaas te wees nie dat die predestinasieleer ten alle tye vir baie

mense 'n ergernis was en nog is nie. Teen die belyers daarvan word die allerswaarste

beskuldiginge ingebring asof hulle verskriklik hoogmoedig en onbarmhartig is en

veroorsaak dat mense in vertwyfeling, onverskilligheid en 'n goddelose lewe moet

verval. Die ou klassieke predestinasieleer, soos dit in Gods Woord geopenbaar is,

deur Augustinus en Calvyn na diepgaande Bybelstudie na vore gebring en deur die

Kerk van die Here bely is, moes dit nog altyd ontgeld. Dit het die sinode van

Dordrecht ook verstaan. In die 131ste sitting is besluit om 'n Narede op te stel.

Hierdie besluit wat in baie uitgawes van die 5 Leerreëls nie opgeneem is nie, wil ek

hier uit die Acta aanhaal, omdat dit baie aktueel mag word. Die besluit lui soos volg:

"En dit is die naakte, eenvoudige en opregte verklaring van die vyf Leerreëls waaroor

daar in Nederland verskille is. En meteen die verwerping van die dwalinge waardeur

die Nederlandse Kerke 'n tyd lank in beroering was. Hierdie verklaring en verwerping

is, volgens die oordeel van die sinode, uit die Woord van God geneem en stem

ooreen met die belydenis van die Gereformeerde Kerke. Daaruit blyk duidelik dat

diegene vir wie dit allermins betaamlik is, teen alle waarheid, liefde en billikheid

gehandel het en die volk wys wil maak: dat die leer van die Gereformeerde Kerke

van die predestinasie en die aanverwante hoofstukke, deur hulle eie aard en

drywing, die harte van die mense van alle godvrugtigheid en godsdiens aflei; dat

hulle 'n oorkussing is vir die vlees en die duiwel en 'n burgvesting vir die satan,

waaruit hy vir alle mense strikke lê, die merendeel van hulle verwond, en baie van

hulle met die pyle van wanhoop of sorgeloosheid dodelik deurskiet; dat hierdie leer

God maak tot die Outeur van die sonde, onregverdig, 'n Tiran en Huigelaar en dat dit

niks anders is nie as 'n nuwe vorm van die Stoïsisme 7 , Manicheïsme 8 , Libertinisme 9

en Turkedom; dat hierdie leer die mense vleeslik sorgeloos maak omdat dit hulle

wysmaak dat dit vir die uitverkorenes aan hulle saligheid niks maak hoe hulle leef

nie en daarom allerlei skelmstukke onbekommerd mag bedryf; dat dit diegene wat

verworpe is met die oog op die saligheid niks baat al sou hulle ook al die werke van

die heiliges doen nie; dat daardeur geleer word dat God deur die blote en louter

goeddunke van sy wil, sonder om enige sonde in aanmerking te neem, die grootste

deel van die wêreld tot die ewige verdoemenis voorbeskik en geskape het; dat die

verwerping op gelyke wyse die oorsaak is van die goddeloosheid en ongelowigheid as

wat die verkiesing die fontein en oorsaak is van die geloof en die goeie werke; dat

baie onnosele kindertjies van die gelowiges van die borste van hulle moeders afgeruk

en op tirannieke wyse in die helse vuur gewerp word, op so 'n wyse dat nóg die

bloed van Christus nóg die doop nóg die gebed van die Kerk by hulle doop vir hulle

van enige nut kan wees. En watter ander dinge daar ook nog mag wees wat die

gereformeerde Kerke nie alleen nie beken nie, maar ook van ganse harte met

veragting verwerp.

"Daarom, aan almal wat die Naam van ons Saligmaker Jesus Christus godvrugtig

aanroep, betuig die sinode van Dordrecht deur die Naam van die Here dat dit i.v.m.

7 Stoïsisme. ‘n Wysgerige skool gestig deur Zeno van Cyprus in die derde eeu n.C. hul

lewens- en wêreldbeskouing is materialisties en panteïsties.

8 Manecheïsme. ‗n Teologies-wysgerige stelsel wat ontstaan het uit ‗n vermenging van die

Ou Persiese godsdiens met hoofgedagtes van die Christendom. Dit leer o.a. dat God en Satan

van ewigheid af teenoor mekaar bestaan het.

9 Libertinisme. ‘n Rigting uit die tyd van die Hervorming. Dit ontken die werklikheid van

sonde en het tot volslae bandeloosheid gelei.

73

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!