03.05.2013 Views

Leer en Lewe - AH Bogaards

Leer en Lewe - AH Bogaards

Leer en Lewe - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

II OOR GOD

A. DIE WESE VAN GOD

1. Die onbegryplikheid van God

Dat GOD bestaan, is vir ons 'n saak wat ons in die geloof aanneem, 'n

geloofsvooroordeel waarvan ons uitgaan. Diegene wat tot God kom, moet glo dat Hy

is en 'n beloner van dié wat Hom soek. God sê self in sy Woord dat Hy is en Wie Hy

is, en dit is vir ons voldoende. Twyfel is hier eenvoudig uitgesluit. Die dwaas sê in sy

hart: daar is geen God nie. Hy wat sê dat God nie bestaan nie, bewys daarmee dat

hy self blind en dwaas is.

Ons kan God nie deurgrond nie – dit is eenvoudig onmoontlik. Alleen die Gees van

God ondersoek die dieptes van God en daarom kan ons nooit die kennis van God hê

wat Hy van Homself het nie. Ons kennis is en bly gebonde aan die menslike

beperktheid, want die eindige kan die Oneindige nie omvat nie. Daar is grense wat

ons nooit kan en mag oorskry nie.

Die boek Job is 'n bewys van die onbegryplikheid van God. Ons verwys nou nie na

die woorde van Sofar in hoofstuk 11 nie, want die vriende van Job het ook onsin

gepraat sodat hulle woorde vir ons historiese, maar geen normatiewe gesag het nie.

Maar die Here wys in hoofstuk 38 self op sy grootheid in die skepping, onderhouding

en regering van alle dinge. Hy antwoord Job uit 'n onweer en sê aan hom: gee te

kenne as jy alles weet. En dan lê Job sy hand op die mond en verneder homself in

stof en as Jesaja sê: daar is geen deurgronding van sy verstand nie (Jes. 40:28), en

Paulus skryf aan Timotheüs: wat alleen onsterflikheid besit en 'n ontoeganklike lig

bewoon, wat geen mens gesien het nie of kan sien nie (1 Tim. 6:16). Sy weë is

onnaspeurlik en ondeurgrondelik.

Van hierdie feit dat God die ondeurgrondelike is, word soms misbruik gemaak: Die

Agnostikus 1 leer dat ons God nie kan ken nie, omdat Hy die groot Misterie is. 'n Mens

kan maar net oor Hom gis of van ver af benader, maar so fouteer jy maklik. Die

Agnostikus sê: God bestaan, maar Hy is die Onkenbare. Dan gaan hy 'n stap verder

en sê: ek weet nie eers of God wel bestaan nie. Dan is daar ook die Skeptisis 2 wat

aan alles twyfel en beweer dat hy dit betwyfel of God bestaan. Ten slotte sê die Ateïs

dat hy weet dat God nie bestaan nie. Die dwaas sê in sy hart: daar is geen God nie.

2. Die kenbaarheid van God

Ons kan God nooit begryp nie, maar ons kan Hom ken en Hom ook goed en suiwer

ken. God het Hom geopenbaar en ons kan Hom ken omdat en vir sover Hy Hom

geopenbaar het. "Dit is die ewige lewe dat hulle U ken, die enige en waaragtige God,

en Jesus Christus wat U gestuur het" (Joh. 1:1).

Ons moet onderskei tussen ken en begryp. 'n Jong kind van 'n professor ken sy

vader baie goed, maar wanneer hy 'n klas van sy vader bywoon, sal hy niks begryp

nie. As die professor met sy kind praat, doen hy dit op 'n eenvoudige wyse. So het

God Hom aan ons geopenbaar op menslike wyse – antropomorfies (mensvorming) –

en hy doen dit op so 'n wyse dat ons dit duidelik kan verstaan. Ons kan die regte en

1

Agnostikus. Iemand wat leer dat die bo-sintuiglike dinge, en dus ook God heeltemal

onkenbaar is. Agnostisisme is ‗n filosofiese rigting.

2

Skeptisisme. 'n Filosofiese rigting wat leer dat dit nie moontlik is om betroubare kennis van

die dinge – ook die sintuiglik-waarneembare dinge – te bekom nie.

35

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!