03.05.2013 Views

Leer en Lewe - AH Bogaards

Leer en Lewe - AH Bogaards

Leer en Lewe - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die gawes word deur die Gees gegee; die bedieninge of ampte deur Christus en die

werkinge of kragte kom van die Vader.

In 2 Kor. 13:13 lees ons die Nuwe-Testamentiese seën: "die genade van die Here

Jesus Christus en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees sy met

julle almal."

Die apostel Petrus skryf in sy eerste brief aan die uitverkorenes volgens die

voorkennis van God die Vader, in die heiligmaking van die Gees, tot gehoorsaamheid

en besprenkeling met die bloed van Jesus Christus.

En in 1 Johannes 5:7 lees ons: "Want daar is drie wat getuig in die hemel: die Vader,

die Woord en die Heilige Gees, en hierdie drie is een."

Ons dink ook aan die seën uit die Openbaring van Johannes: "Genade vir julle en

vrede van Hom wat is en wat was en wat kom, en van die sewe Geeste wat voor sy

troon is, en van Jesus Christus, die getroue Getuie, die Eersgeborene uit die dode en

die Owerste oor die konings van die aarde" (Openb. 1:4-5).

B. WAT DIE KERK BELY

Die Kerk van die Here spreek in sy belydenisse baie uitvoerig oor die Drie-enige God,

omdat ons die enige waaragtige God reg moet ken. Dit gaan nie om die kennis van

'n "godsbegrip", om 'n denkbeeld van God nie, maar om die kennis van die ware

God.

Die algemene belydenisskrifte van die Christelike Kerk bely hierdie waarheid op

duidelike wyse.

In ons Apostoliese Geloofsbelydenis, die twaalf artikels, staan: Ek glo in God die

Vader. En in Jesus Christus, sy eniggebore Seun. Ek glo in die Heilige Gees.

Die Christelike Kerk sê in die belydenis van Nicea 1 : Ek glo in een God, die Almagtige

Vader en in een Here Jesus Christus, die eniggebore Seun van God, gebore uit die

Vader voor alle eeue; lig uit lig, waaragtige God uit waaragtige God, van dieselfde

wese met die Vader. En in die Heilige Gees, wat van die Vader en die Seun uitgaan,

wat saam met die Vader en die Seun aanbid en verheerlik word.

Die Geloofsbelydenis van Athanasius 2 laat 'n baie besliste geluid hoor: vir elkeen wat

wil salig word, is voor alle dinge nodig, dat hy die algemene geloof moet hou; en

elkeen wat dit nie geheel en al en ongeskonde bewaar nie, sal sonder twyfel ewiglik

verlore gaan. Die algemene geloof dan is dit: dat ons die enige God in die Drieheid

en die Drieheid in die Eenheid eer. Die Vader is God. Die Seun is God. Die Heilige

Gees is God. Nogtans is dit nie drie gode nie, maar dit is een God.

Die algemene Christelike Kerk spreek dus uit dat wie salig wil word, moet glo in die

Drie-enige God. Wie dit nie doen nie, gaan vir ewig verlore. Ook is dit opmerklik dat

1 Die Geloofsbelydenis van Nicea is op die sinode van Nicea in 325 n.C. aanvaar. Daarin

word teenoor die dwalinge van Arius die Bybelse waarheid van die Godheid van die Here Jesus

duidelik uitgespreek. Hierdie geloofsbelydenis word soms in gereformeerde kerke i.p.v. die

Twaalf Artikels gelees.

2 Geloofsbelydenis van Athanasius. Athanasius was een van die godgeleerdes wat

teenwoordig was by die sinode van Nicea. Hy was die groot kampvegter in die vroeë

Christelike Kerk vir die suiwer Bybelse leer i.v.m. die Godheid van Christus en die Drieeenheid

van God. Die belydenis wat sy naam dra, is waarskynlik deur hom opgestel en ‗n

bewys dat hy in sy stryd vir die suiwer waarheid geseëvier het.

51

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!