01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

JESAJA 7

PARAGRAAFVERDELING VAN MODERNE VERTALINGS

NASB NKJV NRSV TEV NJB NAV

War Against

Jerusalem

Isaiah Sent to King

Ahaz

Isaiah and the Syro

Ephraimite War

(7:1-8:15)

81

A Message for

King Ahaz

Isaiah Intervenes Immanuel sal

gebore word

7:1-2 7:1-2 7:1-2 7:1 7:1-2 7:1-9a

7:3-9 7:3-9 7:3-9 7:3-6 7:3-9

The Child

Immanuel

7:2

(7b-9) (7b-9) 7:7-9a (7b-9) 7:9b

The Immanuel

Prophecy

7:9b

Sign of Immanuel The Sign of

Immanuel

Isaiah Intervenes

Again

7:10-17 7:10-17 7:10-17 7:10-11 7:10-17 7:10-25

(11)

7:12 (12-13a)

7:13-16 (13b-17)

7:17 Prediction of An

Invasion

7:18-20 7:18-22 7:18-19 7:18-19 7:18-25

(18-19) (18-25)

(20) 7:20 7:20

7:21-22 (21-22) 7:21-22 7:21-22

7:23-25 7:23-25 7:23-25 7:23-25

(23-24)

(25)

LEESSIKLUS DRIE (sien bl. xii)

VOLGENS DIE OORSPRONKLIKE SKRYWER SE BEDOELING OP PARAGRAAFVLAK

Hierdie is ‘n studiegidskommentaar, wat beteken dat jy verantwoordelik is vir jou eie verklaring van die Bybel. Ons

moet elkeen wandel in die lig waaroor ons beskik. Jy, die Bybel en die Heilige Gees is prioriteit in verklaring. Moenie

hierdie voorreg aan ‘n kommentaarskrywer prysgee nie.

Lees die paragraaf in een slag deur. Identifiseer die onderwerpe. Vergelyk jou onderwerpverdeling met die ses

vertalings hierbo. Paragrafering is nie geïnspireerd nie, maar is die sleutel tot die oorspronklike skrywer se bedoeling – die

hart van verklaring. Elke paragraaf het een, net maar één onderwerp.

1. Eerste paragraaf

2. Tweede paragraaf

3. Derde paragraaf

4. Ens.

AGTERGRONDSTUDIE

A. Die literȇre eenheid 7-12 staan bekend as die “Boek van Immanuel.” Dit omrede van die herhalende voorkoms

van ‘n besondere seun wat gebore sou word en wat die volk van God deur uitredding sou herstel.

B. Histories word dié gedeelte geplaas ten tye van die Israelities-Efraimitiese Oorlog ongeveer 735-733 v.C. en die

inval van Palestina deur die Assiriërs onder Tiglat-Pileser III (ook genoem Pul in 2 Kon. 15:19).

1. hoofstukke 7-10:4 word ongeveer 735 v.C. gedateer; ten tye van Tiglat Pileser III se regering, 745-729 v.C.

2. hoofstukke 10:5-34 word ongeveer 701 gedateer; die dae van Sanherib, 705-681 v.C.

3. hoofstukke 11:1-12:26 is perspektiewe op die Messiaanse era.

C. Kinders word in hierdie gedeelte simbolies aan historiese gebeure gekoppel.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!