01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

JESAJA 6

PARAGRAAFVERDELING VAN MODERNE VERTALINGS

NASB NKJV NRSV TEV NJB NAV

Isaiah’s Vision Isaiah Called to Be

a Prophet

The Call of Isaiah God Calls Isaiah to

Be a Prophet

71

The Call of Isaiah Jesaja word geroep

om profeet te wees

6:1-5 6:1-5 6:1-5 6:1-3 6:1-3 6:1-7

(3b) (3b) (3b) (3b) (3b) (1-5)

6:4 6:4-5

(5b) (5b) 6:5 (5b)

6:6-7 6:6-7 6:6-13 6:6-7 6:6-10

Isaiah’s

Commission

(7b) (7b)

6:8-13 6:8 6:8a 6:8

(8b) 6:8b (8b)

(8b)

6:9-10 6:9-10 6:9

(9b-10) (9b) (9b-13) (9b-10)

(11b-13) (11b-13)

(10) 6:10

6:11-13 6:11a 6:11-13 6:11-13a

6:11b-13a

6:13b 6:13b

LEESSIKLUS DRIE (sien bl. xii)

VOLGENS DIE OORSPRONKLIKE SKRYWER SE BEDOELING OP PARAGRAAFVLAK

Hierdie is ‘n studiegidskommentaar, wat beteken dat jy verantwoordelik is vir jou eie verklaring van die Bybel. Ons

moet elkeen wandel in die lig waaroor ons beskik. Jy, die Bybel en die Heilige Gees is prioriteit in verklaring. Moenie

hierdie voorreg aan ‘n kommentaarskrywer prysgee nie.

Lees die paragraaf in een slag deur. Identifiseer die onderwerpe. Vergelyk jou onderwerpverdeling met die ses

vertalings hierbo. Paragrafering is nie geïnspireerd nie, maar is die sleutel tot die oorspronklike skrywer se bedoeling – die

hart van verklaring. Elke paragraaf het een, net maar één onderwerp.

1. Eerste paragraaf

2. Tweede paragraaf

3. Derde paragraaf

4. Ens.

TOELIGTING UIT DIE TEKSVERBAND

A. Die vraag was altyd waarom Jesaja se roepingsvisioen in hoofstuk 6 verskyn en nie in hoofstuk 1 nie?

1. Die boeke van die OT is volgens uitgangspunte gerangskik, wat westerlinge gewoonlik nie verstaan nie;

kronologie was nie die oorweging nie (tot die verbasing van uitleggers)! Temas kom wel voor, maar dan in

allerlei woordspel en paralellismes in die strofes.

2. Dit is beslis moontlik dat hoofstukke 1-5 as ‘n inleiding tot die boek as geheel gedien het. Baie van die temas

in die boek as geheel word in die inleiding aangevoer, indien nie almal nie.

a. die sonde van die verbondsgemeenskap

b. die gevolge van ongehoorsaamheid

c. herstel deur die Een wat Kom (Messias)

d. ’n nuwe bestaan in geregtigheid

e. die universele Godsregering van ideale toestande (Eden word herstel).

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!