01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

vgl 41:8,944:1; 49:7). Volgens 9:17 sou God geen meegevoel met Babilon hȇ nie, maar dat Hy wel sy besondere

verhouding met die nageslag van Abraham sou herstel.

Nadat JHWH die strydmagte uit Mesopotamië gebruik het om sy verbondsvolk te straf oor hulle ongehoorsaamheid,

bring Hy ‘n “nuwe uittog” en ‘n “nuwe intog” tot stand.

◙ OAV, NAV, CUMs “Jakob. . .Israel”

NASB “Jacob. . .Israel”

Hierdie twee terme sou gebruik kon wees om die Tien Noordelike Stamme sowel as die twee Suidelike Stamme in te

sluit en op hulle hereniging te dui.

14:1-2 OAV “en die vreemdeling sal hom by hulle voeg. . .en die volke”

NAV, CUM-MVB “Vreemdelinge sal hulle by hulle aansluit en hulle vereenselwig met Jakob, ander

volke”

CUM-NLV “Mense van baie verskillende nasies sal kom en deel word van die volk Israel. . .Die

volke van die wȇreld”

NASB “strangers will join them and attach themselves to the house of Jacob. . .and the

peoples”

Verse 1 en 2 kan op twee maniere verstaan word: (1) Of 1-2 kan verbind word om dieselfde groep te wees

(vreemdelinge…volke) of (2) nie-Jode (vreemdelinge) word geseën wat vers 1 betref en vers twee beskryf die verslaande

vyande van Israel se slawediens.

Om heeltemal duidelikheid te verkry in verband met JHWH se gesindheid en aktiwiteit ten opsigte van die nasies, is in

Jesaja en Miga nie maklik nie.

1. Hy het hulle lief en sluit hulle by sy verbondsvolk in (vgl 2:2-4; 11:10, Sien Vir Spesiale Aandag by 1:3)

2. Hy oordeel hulle en onderwerp hulle aan slawerny (vgl 60:10; 61:5)

Op ‘n manier is albei frases waar! Die profete se gedagtes spring rond tussen hierdie twee pole, self binne dieselfde

konteks. Opsie #1 weerspieël gen 1-3; 12, terwyl opsie #2 sinspeel op Israel se Kanaӓn-geskiedenis.

In Jesaja keer die nasies terug na hulle land (Kanaӓn) en word met Israel in JHWH- aanbidding verenig (vgl 49:22;

60:4-9, 10-14); 66:20). Dit kan juis die “nuwe eksodus” tipeer toe talle vreemdelinge Egipte saam met Israel verlaat het of

onderweg by hulle aangesluit het (woestynomswerwing en intog). Die uitbeelding in vers twee kan op iets soortgelyks

sinspeel. Indien die geval, los dit die probleem in #2 hierbo op.

14:3 Die rolle word in vers 3 omgekeer. Die swaar en slawerny van Israel, onder hulle vyande, is iets van die verlede en

maak hulle van sulke vyande slawe. Die rolle-omkeer intrige is eie aan die OT. JHWH handel op onverwagse maniere om

sy uitverkiesing van Abraham te beklemtoon (Gen 12,15,17). Die doel van sy optrede is nie blote bevoorregting van

sommige nie, maar ‘n ewige verlossingsplan vir almal na sy beeld geskape (vgl gen 1:26-27).

Soos wat Jesaja kort-kort laat blyk, bestaan daar ‘n kort- en langtermyn fokus, hoewel hy dit as ineengestrengelde

horisonne aanbied. ‘n Goeie voorbeeld hiervan is die oordeelsuitspraak oor Babilonië en Nuwe Babilonië wat in gemengde

besonderhede aangebied word.

NASB (HERSIENE) TEKS: 14:3-27

3 And it will be in the day when the LORD gives you rest from your pain and turmoil and harsh service in which

you have been enslaved, 4that you will take up this taunt ageinst the king of Babylon, and say,

“How the oppressor has ceased,

And how has fury ceased!

5 The LORD has broken the staff of the wicked,

The sceptor of rulers

6 Which used to strike the peoples in fury with unceasing strokes,

Which subdued the nations in anger with unrestrained persecution.

7 The whole earth is at rest and is quiet;

They break forth in shouts of joy.

8 Even the cypress trees rejoice over you, and the cedars of Libanon, saying,

‘since you were laid low, no tree cutter comes up against us.’

9 Sheol from beneath is excited over you to meet you when you come;

It arouses for you the spirits of the dead, and all the leaders of the earth;

It raises all the kings of the nations from their thrones.

10 They willall respond and say to you,

‘Even you have been made weak as we,

You have become like us.

11 How you have fallen from heaven,

O star of the morning, son of the dawn!

You have been cut down to the earth,

You who have weakened the nations!

12 Your pomp and the music of your harps

137

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!