01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

c. ‘n WERKWOORD IMPERFEKTUM

2. BDB 980, KB 1367, “roar”/“dreuning”, “uproar”/ “geraas”, “din”/“gedreun” of ook “crash”/“gekraak”.

a. NAAMWOORD (BDB 981) vers 12

b. ook NAAMWOORD (BDB 981) vers 12

c. Nifal-IMPERFEKTUM WERKWOORD vers 12

d. NAAMWOORD (BDB 981), vers 13

e. Nifal-IMPERFEKTUM WERKWOORD vers 13 9

3. Parallele beeldspraak word in vers 13 voortgesit

a. soos kaf

b. soos stof

JHWH se “gedreun” gaan die “tekere gaan” van die nasies te bowe en hulle sal terugval! Soos met die skepping

oorwin Hy weer die chaotiese waters (vgl. Ps. 29; beeldspraak van Jesaja vir soldate van die nasies, Cum-NLV).

4. Let ook op die kontras van

a. die aand nog. . .verskrikking

b. voor dit môre is, is hulle weg

en sinonieme

a. “stroop,” BDB 1042, KB 1367, Qal-AKTIEF DEELWOORD

b. “plunder,” BDB 102, KB 117, Qal-AKTIEF DEELWOORD

17:2 OAV “voordat dit môre word, is hulle nie meer nie”

NAV, CUM-MVB “voor dit môre is, is hulle weg”

CUM-NLV “teen sonsopkoms is hulle weg”

NASB “Before morning they are no more”

Vir die doel van beklemtoning is daar in hierdie sin nie ‘n WERKWOORD nie. Hierdie reël dien as ‘n onderstreping

van verse 12-14. Dit stem ook ooreen met die gedagtes in Ps. 2 vervat. JHWH stuur die nasies om Israel te straf, vanweë

hulle ongehoorsaamheid aan die verbond en hulle ongeloof, maar dan oordeel Hy daardie selfde nasies. Sy volk is by Hom

veilig! Hierdie omkeer van die straf stem ooreen met 10:33-34.

Dikwels staan die koms van lig in noue verband met God se verlossingswerk (vgl. 8:22-9:2; 17:14; 29:18; 30:26; 33:2;

42:16; 49:9-10; 58:8,10; 60:1-3,19-20).

◙ OAV “die deel van”

NAV, CUM-MVB “Dit is wat sal gebeur met”

CUM-NLV “die verdiende loon”

NASB “the portion”

Hierdie term (BDB 324) dui op God se wilsbeslissing in beeldspraak van ‘n lot gewerp. Dit kan nie verstaan word as

‘n toevallige uiteinde of lot nie, maar dat gebeure die ingryping is van die hand van God (vgl. Jer. 13:25).

9 Voorafgaande is die grammatikale ontleding van verse 12 en 13a; sien nou in NAV die parallel in “so onstuimig as die see” (12a) en “wat tekere gaan. .

.soos groot waters” (12b) en die herhaling in 13a – vert.

160

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!